Inspirational Quote
I never think of the future - it comes soon enough.
Albert Einstein
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization

Somerset Website / Webtuiste

Webtuiste vir Koerant

Die gedrukte media vs die elektroniese media. Hierdie koerantgroep het besluit om saam met die tye aan te pas en nie agter te raak nie. Die elektroniese eeu is ‘n werklikheid en ons moet aanpas of stagneer. Ons het verkies om aan te pas en die nuwe tegnologiese tydvak te omarm en ‘n Webtuiste gekry waar lesers elektronies by ons kan inloer by www.somersetbudget.co.za

Op die webtuiste kan lesers inskryf om ‘n elektroniese weergawe van die koerant te ontvang of die webtuiste  besoek om te sien wat ons alles bied of  om net kommentaar te lewer op berigte wat ons skryf. Die webtuiste is nog in sy babaskoene en nog baie verbeteringe en uitbreidings word in die vooruitsig gestel. Die webtuiste sal weekliks opgegradeer word met nuwe berigte ens. Baie dankie aan The Media Centre wat ons webtuiste ‘n werklikheid gemaak het, ons sien uit daarna om ons lesers ook elektronies op hoogte van sake te hou.

Web Site for Newspaper

The electronic media vs the printed media. Our Newspaper Group have decided to get in line with the electronic age and to expand our business. The electronic media is gaining ground on the printed media and we as a newspaper group have decided to embrace the electronic media and see it as friend rather as an foe. We could either decide to go forward or fall behind.

We have decided to go forward and in conjunction with The Media Centre we have acquired a very user friendly web site, www.somersetbudget.co.za where readers, advertisers and interested parties can visit our website to read up on our main article of the week, subscribe to receive an online issue, learn more about us or comment on relative articles, letters or relevant issues. The web site is still in it’s infant shoes and a lot of improvements and expansions are in the pipe line. Thank you to Lyndon Friend of  The Media Centre 082 212 5411 for making our web site a reality, we are looking forward to working together and to keep our readers informed electronically as well.