Inspirational Quote
I never think of the future - it comes soon enough.
Albert Einstein
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization

WOOL THEFT

AND SPECULATORS

The severe problem of theft of wool was brought to the attention of the NWGA and the fact that it is threatening the wool industry in communal areas, which have allegedly been infiltrated by foreigners.  It is reported that this wool is exported from SA to other countries.  There has also been an increase of wool theft in commercial areas and speculators buying wool has become a growing business.

The NWGA undertook a mass media communication campaign, whereby information will be broadcast on community radio stations and a communal Facebook page be created.  NWGA production advisors will further attempt to increase their service delivery, which will result in farmers being informed and having a better understanding that by selling wool through the formal auction system, a higher income could be earned as opposed to wool sold to speculators.  The Inter Regional Committee, with the assistance of the EC NWGA leadership, will address the matter with the SAPS by requesting stronger law enforcement and attempting to formulate the extent of the problem by reporting all cases.

WOOL RADIATION PROJECT

Since more than 90% of the SA clip is exported, the NWGA is cognisant of the severe impact of animal disease in SA and the potential risk it holds on the export of wool, especially raw wool.  The NWGA requested Cape Wools SA (CWSA) to fund a research project that would address this problem.  The Wool Testing Bureau (WTB) was subsequently contracted to find alternative ways of treating / sterilising wool for export, should South Africa be affected by an outbreak of certain diseases i.e. Foot and Mouth and Rift Valley Fever.  The progress and results were communicated to the National Executive and the main concern seems to be the physical discolouring of wool because of treatment.  There is a clear distinction between pure white untreated wool and the yellow colour of radiated wool.

(continues on page 9)


 IMG-20150211-WA0000

Atletiekklub se naam

weer hoog gehou in PE

SOMERSET-OOS

Op Saterdag, 7 Februarie 2015, het verskeie atlete van die Somerset-Oos Atletiekklub aan die Raffi’s Friendly City Marathon, onderskeidelik die 42km, 10km en 5km wedlope deelgeneem. Die Port Elizabeth wind was die atlete goedgesind en goeie tye was aan die orde van die dag.

Somerset-Oos se naam was hoog gehou deur Nadine Schoeman, wat ten spyte van die feit dat sy nog ‘n junior atleet en skolier van Gill-Kollege is, die algehele dameswenner van die 5km wedloop was en Hansie Els, wat weereens as die wenner in sy ouderdomskategorie die 10km wedloop kafgedraf het.  Ons is baie trots op hulle.

Terwyl sommige atlete die marathon as ‘n besigtigingsuitstappie beskou het, was die meeste hard aan die swoeg om kwalifiserende tye te hardloop vir die Two Oceans Marathon en die Comrades.  Baie geluk aan Dafré Troskie, Trish Schuin, Deon Bekker, Henrico Marais, Helena en Corné Slabbert (van Cradock), Thys van Tonder en Riaan van der Walt wat almal die marathon (42km) voltooi het.  Spesiale melding dan ook vir die 3 atlete wat die 4ure gebreek het (foto hieronder), Trish Schuin, Henrico Marais & Dafrè Troskie (algehele 10de vrou in die marathon).

Die 38ste Bruintjieshoogte Marathon vind hierdie jaar plaas op 18 April 2015 te Somerset Oos en wil ons almal uitnooi en aanmoedig om daaraan deel te neem of te ondersteun.   Verdere inligting rakende die wedloop sal binnekort bekendgemaak word, maar intussen kan julle solank begin oefen.


 

Die fees van die bokke

CRADOCK

Vir die eerste keer in die streek se geskiedenis word daar vanjaar ‘n “Fees van Baie Bokke” op die dorp aangebied.  Die geleentheid word gereël en aangebied deur die groep wat verlede jaar naam gemaak het met die herdenking van Cradock se 200ste bestaansjaar asook die baie sukses-volle Karoo Expo wat in samewerking met die Karoo Parlement aange-bied was.

Soos die fees se naam aandui gaan ‘n verskei-denheid disse – waarvan party heel eksoties  – van ses verskillende soorte vleis, insluitende wild,  berei en voorgesit word. Dit word beskryf as ‘n eksklusiewe gourmet geleentheid en van die sjefs wat gaan skouers skuur met van Cradock se bekende kosmakers is Annatjie Reynolds van Richmond, outeur van verskeie boeke oor die onderwerp en die Karoo se bekendste wildsvleis fundi.  Reynolds was by geleentheid al beskryf as “Wildsvleis Koningin” en was ook gasbeoordelaar by die gewilde Kokkedoor kookkompetisie op KykNet.

Reynolds se medesjefs vir die geleentheid sluit in Cradock se bekende Pieter de Kock wat geen bekendstelling nodig het nie, Edward Maqegu, ‘n oud-Cradocker wat deesdae sjef is by die Kurland Polo landgoed by Plettenbergbaai.

Simon Clementz, wat familiebande met Cradock het, is ‘n baie bekende kok en opleier van kokke wat al ‘n restaurant in Amerika saam met die destydse visepresident van die land besit het.  Hy het al gekook vir die bekende “Wilder-ness Safaris” in Bot-swana, opleiding vir sjefs in die Drakensberge ge-gee en is tans verbonde aan ‘n restaurant by die Hartebeespoortdam.

Na verneem word gaan drie verskillende carpaccio voorgeregte  met ‘n groot verskeidenheid brode en bygeregte bedien word  terwyl gedurende die aand ook  twee hoofge-regte met bekende en minder bekende eksotiese bykosse bedien gaan word. Die Fees van die baie Bokke gaan ‘n egte Karoofees wees en al die bestanddele,  insluitende die vleis, kase, neute, groente, heuning, jogurt en baie meer wat voorgesit gaan word, word binne ‘n radius van 150km vanaf die dorp verbou.  Kaartjies is by Bergman & Adam te kry.

Die Fees van die Baie bokke vind Saterdag, 21 Maart op die gronde van Hoërskool Cradock plaas en vorm vanjaar deel van die dorp se derde Kosfees wat van 19 -22 Maart, wat ook by Hoërskool Cradock, plaasvind.  Tydens die kosfees gaan daar onder meer geleent-heid wees om vreemd-soortige en eksotiese disse se probeer, aan ‘n eetbare tuinkompetisie deel te neem, demonstra-sies, stalletjies en uitstal-lings te besoek.  Daar gaan ook kompetisies vir die jongspan wees.

Lees binne:

  • Somerset-Oos – Gerber Botha en Gowar verwelkom nuwe vennoot
  • Mortimer bied predator dag aan
  • Helping Hand invests millions in skills to tackle power crisis


The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF) Please contact us for more information.
Click here to email us now