Inspirational Quote
A real decision is measured by the fact that you've taken a new action. If there's no action, you haven't truly decided.
Tony Robbins
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization
Die bus wat in ligte laaie halfpad tussen Adelaide en Fort Beaufort staan nadat dit op Goeie Vrydag aan die brand geslaan het. Geen passasiers is beseer nie.
Fort Beaufort bus -20130402-00054
RUGBYSPELERS IN GOEIE VRYDAG NAGMERRIE.
deur A.N. Venter
FORT BEAUFORT
‘n Groep rugbyspelers wat oor die afgelope paasnaweek vanaf Kaapstad na Keiskammahoek onderweg was sal die afgelope Goeie Vrydag vir die res van hul lewens as ‘n genadekans van Bo beskou. Die groep se rit het suur uitgedraai toe die Volvobus van die Hanekoms maatskappy van Kaapstad in Kroomie, halfpad tussen Adelaide en Fort Beaufort onverklaarbaar aan die brand geslaan het. Die voorval het op Goeie Vrydag kort na middagete plaasgevind.
Die busbestuurder het moontlik ‘n groot tragedie vermy toe hy op die ingewing van die oomblik van die pad getrek en sy passasiers aangesê het om die bus te ontruim, dit nadat hy iets vreemds begin ruik het. Die passasiers kon hulself asook al hul bagasie red. Etlike minute later het die bus in ligte laaie ten aanskoue van die passasiers gestaan. Die plaaslike nooddienste was gou op die toneel om nuuskierige motoriste van die brandende bus weg te hou. Alternatiewe vervoer is later vir die passasiers na hul bestemming gereël.

 

NUWE PROKLAMASIE VIR

KOEDOEJAG-SEISOEN

Die Koedoejagseisoen strek van 1 Junie tot 31 Julie (2 maande) hierdie jaar op sommige plekke.
Verder word gestipuleer dat 2 jagters net een koedoe per eiendom mag oes. Koedoe mag ook nie geoes word op kommersiële lande soos mielie-, lusern- en koringlande nie. Verder mag geen voerplekke gemaak word nie.
Ooskaap Middellande
In Aberdeen, Hankey en Steytlerville, mag daar net een maand alleen gejag word vir koedoe naamlik 1 Julie tot 31 Julie.
In Tarkastad is die jagseisoen van koedoe ook van 1 Junie tot 31 Julie maar in Burgersdorp, Queenstown, Steynsburg, Venterstad en Middelburg mag koedoe gejag word met toestemming van hul landbouvereninging.
1 Junie tot 31 Julie
Die volgende distrikte mag koedoe gejag word met 2 jagters wat een koedoe mag oes per eiendom op een dag (Bulle alleenlik vir Junie)
Adelaide, Alexandria, Bedford, Cradock, Fort Beaufort,
Graaff-Reinet, Grahamstad, Hofmeyr, Jansenville, Joubertina, Kirkwood, Paterson, Pearston, Port Elizabeth,
Somerset-Oos, Uitenhage, Willowmore.
Soos reeds genoem, moet jagters hulle vergewis van die nuwe koedoejagproklamasie, maar bostaande word gepubliseer vir algemene inligting alleenlik en geld net vir ons dorpe in die Ooskaap Middellande.

 


EN TOE KOM DIE REëN
SOMERSET-OOS
Paasnaweek! Reënnaweek! Net op die regte tyd, want in sekere dele het dit al begin “swart” word van die droogte. Wat ‘n wonderlike uitkoms. In al die dorpe en distrikte in ons koerant se verspreidingsgebied. Lees maar elke dorp se berigte.
Dinsdagoggend toe die son weer uitkom, ná die Paasnaweek, was alles lowergroen. Net gewag vir die reën.
Nou sal ons ‘n goeie winter tegemoetgaan. Daar is weer hernude hoop en ons dank net die Here vir die uitkoms op die regte tyd.

Make time to hear the Lord
Seeking to hear the Lord God Almighty can only be successful if we sacrifice time to wait on Him; spend time in His presence worshipping Him; and invest time meditating on His Word, according to Angus Buchan.
“Make time for the Lord each day and you will be graced by His presence, you will hear from Him, and receive knowledge of Him.”
However, the founder of the Mighty Men Conferences says we need to obey God instantly when He speaks to us without weighing-up the pros and cons or doubting His Word, because as soon as we start making decisions for ourselves we are placing ourselves in the place of Jesus.
“We must follow the example of Smith Wigglesworth who stated: ‘God said it, I believe it, and that settles it’,” says oom Angus.
“When we obey God’s Word directly we will have success in our families, workplaces and country.”
The ‘man of faith’ says we should remember that a good idea is not always a God idea.
“When Jesus lived on this earth He did not feed all the hungry or heal all the sick, He only did what His Father told Him to do.
“If we, as His people, start to hear His Word and obey it instantly, we will find that we have fewer problems,” says Angus.
He points out that in order to hear the Lord, we need to listen to the Lord.
“God gave us two ears and one mouth. I think he wants us to listen to Him twice as much as we speak.
“However, some of us pray a proverbial shopping list to the Lord and do not give Him a chance to speak or give us instructions.”
Angus advises that if we want to hear from God we should:
• Start each day by spending time in fellowship with Him;
• Read our Bibles systematically, both the old and new Testaments, daily;
• Seek Godly council from people that we respect in the Lord;
• Absorb Christian literature and media.
“God will confirm His Word to us as often as we desire if we are prepared to wait on Him,” says oom Angus who stresses that waiting on the Lord means spending time in His presence.
God calls on us to meditate on His Word and spend time in His presence.
“When you spend time with someone you are influenced by them and become like them. However, many of us are not enjoying regular quiet time with the Lord, which is the reason we are so fearful and anxious.”
In conclusion, Angus refers to Philippians 4:6-7, which says: “Be anxious for nothing; but in everything by prayer and supplication, with thanksgiving, let your requests be made known to God. And the peace of God, which surpasses all understanding, will guard your hearts and minds through Christ Jesus.”

LEES BINNE/READ INSIDE
  • GWK open Bemarkingskantoor in Cradock
  • Mnr en Mej Middelburg Hoërskool gekroon tydens glansgeleentheid
  • Robot-oorlog by Scifest – Twee Somerset seuns kraai weer koning
  • Fyn porselein vanaf Engeland
  • Wolmark sluit laer
  • Rallying for the Rhino Poster design competition in conjunction with the 23rd Castle Lager East Cape Biltong Festival.

The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF)
Please contact us for more information.
Click here to email us now