Inspirational Quote
I never think of the future - it comes soon enough.
Albert Einstein
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization

hub-2

SPOGGERIGE PROJEK NOU ‘N WIT

OLIFANT?

SOMERSET-OOS

Nie so lank terug nie was dit ‘n spog “venue” vir funksies en onthale, maar dit staan nou verlate teen die voet van Bosberg. Waar die restaurant eens was, staan daar nou in die binnekant van die gebou net ‘n paar los stoele en  ‘n tafel sonder ‘n sierlike doek, eenkant in die hoek. Die onkruid, lang droë gras en onversorgde roosbome, skree vir aandag.

Die enigste gebou wat nog beset word, is die dames van Lavelilanga Women’s Craft wat kreatiewe kunswerk doen met karton, plastiese bottels en papier, maar hulle voel ook dat hulle soveel beter sou doen met hul produkte indien hulle ‘n werkswinkel in die dorp sou kon kry aangesien daar geen voete is by die Hub nie.

Volgens Crystal Reed, doen hulle uitstekend op feeste en die mense is gaande oor hul “recycle” produkte. Hulle word genooi deur feeste van heinde en verre en vir Somerset-Oos is dit beslis iets om op trots te wees.

Gelukkig is daar nog geen vensters stukkend of dakplate verwyder nie, maar sou die duursame projek nie beter gedoen het indien dit dalk “in die oog” opgerig was nie?


 cheetah-2

NEW CHEETAH GENES INTRODUCED 

INTO MOUNTAIN ZEBRA NATIONAL PARK 

CRADOCK

A new female cheetah was released into Mountain Zebra National Park outside Cradock in the Eastern Cape today – introducing new genes into the park in the process.

The four year-old female arrived in the Park from the Dinokeng Game Reserve in Gauteng on Wednesday 15 July.  She has been in a boma since, acclimatising to the area before her release.  She was also fitted with a tracking collar so that park management can monitor her movements and her interaction with other animals.

“The new cheetah represents a valuable addition to our cheetah population in the Park, as she brings a new mix of genes which will improve genetic health,” said Park Manager, Megan Taplin.

Her introduction is part of the Endangered Wildlife Trust’s (EWT) Cheetah Metapopulation Project.  Established in 2011, it is a co-ordinated approach for the management of about 300 cheetah in over 50 reserves across the country.  Project co-ordinator, Vincent van der Merwe, says a managed population is a set of geographically isolated populations of the same species that exchange individuals through human-controlled movement.  Fenced metapopulations need to be managed to prevent the undesired effects of inbreeding.  The project is a collaborative effort between all cheetah reserves in South Africa, co-ordinated by the EWT and funded by National Geographic, St Louis Zoo, Columbus Zoo, Scoville Zoo and generous donations.

“Over the past eight years, Mountain Zebra National Park has been the biggest contributor to the country’s metapopulation, making 24 of their cheetah available.  During this time, park management has only requested two cheetah from the project in order to alleviate genetic concerns,” says van der Merwe.

Mountain Zebra National Park first introduced cheetah into the Park in July 2007 – two males and two females.  Over the next three years, the Park’s cheetah population rose to 33.  To prevent in-breeding, sub-adult cheetah as well as some cheetah females with their cubs were captured and relocated to other reserves across South Africa.  The latest release brings to eight the number of cheetah currently in the Park.

Taplin said that the new female would not be contracepted in the hope that any cubs she might produce would be moved to other national parks and game reserves in the future to boost cheetah metapopulation numbers.

Female cheetah have been allowed to breed in the past two years to ensure that any effect of predation by lions – which are known to kill cheetah to reduce competition for prey – is mitigated. “This new female has been able to rear a litter of cubs successfully in the presence of other predators including lion in her previous home, so we hope that she will be able to do so once again in Mountain Zebra National Park,” Taplin continued.

Mountain Zebra National Park will be providing a sub-adult female cheetah to Dinokeng Game Reserve in the next few months, once capture is possible, as part of their ongoing involvement in the EWT cheetah project.


 

Polisie ‘verloor’ 3026 wapens; AfriForum bring hofaansoek vir meer inligting

Die Suid-Afrikaanse polisiediens het sedert Januarie 2009 tot 30 Junie 2014 ? totaal van 3026 polisiewapens as verlore aangemeld. Die syfers is deur AfriForum en die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) bekom na hulle op 19 Mei 2015 ’n PAIA-aansoek aan die Suid-Afrikaanse polisiediens se batebestuur-afdeling gestuur het.

AfriForum gaan die hof nader vir meer besonderhede oor die verlore en gesteelde polisievuurwapens, aangesien daar onder meer inligting oor kaliber en vuurwapensoort geweier word. Die polisie voer aan dat die bekendmaking van dié inligting tot die veroordeling van die land se beveiliging, sekuriteit en internasionale handeling kan lei.

“Ons is gereed om die hof te nader om meer besonderhede oor die verlore wapens te bekom. AfriForum is van mening dat die publiek die reg het om te weet watter soort vuurwapens staatsinstellings verloor. Die blootlegging van die inligting behoort nie nasionale sekuriteit te bedreig nie,” het Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, gesê.

Die aantal wapens wat per provinsie by die polisie se hoofkantoor as verlore aangemeld is:

  • KwaZulu-Natal 1073
  • Mpumalanga 592
  • Oos-Kaap 360
  • Gauteng 352
  • Hoofkantoor 254
  • Vrystaat 151
  • Wes-Kaap 86
  • Noord-kaap 55
  • Limpopo 53
  • Noordwes 50

“Die staat tree al strenger op om wettige wapeneienaarskap te beperk, maar dié getalle wys egter dat belangrike staatsinstellings self nie beheer het oor wapens wat by hulle geregistreer is nie,” het Cameron gesê.

Lees binne:

  • Somerset-Oos: Oud-Gilliane hou reünie
  • Cradock: Hoërskool Cradock Drama doen dit weer
  • Middelburg: Agtergrond en inligting oor die Goue Blaar Klub
The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF) Please contact us for more information.
Click here to email us now