Inspirational Quote
A real decision is measured by the fact that you've taken a new action. If there's no action, you haven't truly decided.
Tony Robbins
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization
Don’t let the holidays get in
the way of LIFE
By the South African National Blood Service (SANBS)
It’s almost holiday time …a time dedicated to family, friends and generally spreading love and gifts. It’s a time marked by celebrations, shopping, and holiday fun by the beach or just lazing around with friends soaking in the summer sun. While some people enjoy the gift of life, unfortunately others are faced with illnesses that prevent them from enjoying time with family. “There are thousands of people who rely on blood transfusions daily, not to mention the many women who lose blood during child birth or victims of trauma accidents. The SANBS needs to collect 3000 units of blood every day, and without it many people could lose their loved ones. With statistics revealing that less than 1% of our 50+ million population donate blood every year, there’s a real threat of hospitals experiencing blood shortages during the holidays,” said Vanessa Raju of the SANBS. In their latest campaign, the SANBS urges people “Don’t Let Holidays get in the way of Life.” This simply means that while December is a great time to unwind and reflect on the year that has been, it is also a time to give one of the greatest gifts, the juice that keeps every heart beating, regardless of race, creed, gender or age. This is a plea to everyone who can, to take time during the holiday season to donate lifesaving blood. While spending time with your family, spare a thought for those who may miss out on this should there not be adequate blood available for patients. All it takes is 30 minutes of your time to donate blood and it won’t cost you a cent. Give the best gift…give the gift of life.

UURGLAS VAN 2013
LOOP LEEG
Die gedrukte-, elektroniese- en digitalemedia was vanaf Donderdag oorheers deur die afsterwe van die ikoniese gewese staatspresident Nelson Mandela. Tereg ook so, want hy was ‘n merkwaardige mens en leier. Sy menswees, nederige geaardheid en vergewingsgesindheid is wêreldwyd bewonder en het aanklank by menige gevind. Ons eer Madiba se menswees en nagedagtenis. Lees gerus die verskeie huldeblyke in die koerant. Ons gedagtes en gebede is saam met sy familie en naasbestaandes in hierdie tyd.
Die uurglas vir 2013 is vinnig besig om uit te loop en hierdie is dan ook ons laaste uitgawe vir 2013. ‘n Jaar wat verskeie uitdagings aan ons almal gebied het, op finansiële-, emosionele- en sakegebied. Ons het ook ons koerant se geliefde redakteur in 2013 verloor, wat ‘n groot leemte laat. Ons familie en bekwame personeel is egter verbind aan hierdie koerant en sal toesien dat ons nog vir jare wat kom hierdie spreekbuis vir ons gemeenskappe behoue gaan laat bly. Daarom dan, dat ons ook van hierdie uitgawe gebruik wil maak om vir al ons lesers en kliënte ‘n groot dankie te sê vir u ondersteuning gedurende hierdie jaar. Saam met u gaan ons die toekoms positief en met passie tegemoet.
Mag u almal ‘n baie geseënde Kerstyd saam met u familie en geliefdes hê. Indien u reis, ry asb veilig sodat ons almal weer ons poste kan volstaan in die nuwe jaar.

Volgende week se koerant
Woensdag 11 Desember 2013 is ons laaste uitgawe vir die jaar. Neem dit asseblief in ag indien u foto’s, berigte, advertensies, ens wil instuur. Ons spertyd is Maandag 9 Desember 2013 om 17:00. Ons heropen op 6 Januarie 2014.
Newspaper next week
Wednesday 11th of December 2013 will be our last issue for this year. Please be adviced to send in all your articles, photos, advertisements, etc before Monday 9th December 2013 at 17:00 We re-open on 6 January 2014

Kersfees en einde van jaar
kruip nader!!
Nog ‘n jaar is amper verby!! Hierdie koerant is ons laaste uitgawe van die jaar. Ons kantoor open weer op Maandag, 6 Januarie 2014 en ons eerste uitgawe in 2014 verskyn D.V. op Donderdag, 9 Januarie 2014.

Lees binne:
  • Shale gas exploration for Eastern Cape
  • Marlow Landou Skool Boerseun van die jaar 2013
  • Middelburg se eie reddingspoging
  • Erfenisterrein ontwikkel tot sentrum van inspirasie

The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF) Please contact us for more information.
Click here to email us now