Inspirational Quote
I never think of the future - it comes soon enough.
Albert Einstein
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization

Feb 23 Headline Stories


VULLIS HOOP OP IN MIDDELBURG

– MIDDELBURG –

Somerset Budget - News on TrashMiddelburg is letterlik en figuurlik kniediep in die gemors. Daar is geen Munisipale dienste meer nie en die vullIs in die dorp word net al hoe meer. Vullis en ander afval word voor kantore uitgegooi en die skoonmakers staak. Na waarneming staak die mense in werksure en werk dan na-ure om oortyd betaal te word. So het een werker dit gestel toe navraag gedoen is oor die staking.Die rou riool in die strate het nou ook ‘n gesondheidsgevaar geword. Kinders moet deur die rioolwater en afval loop om by die skool te kom. Wat het van die beloofde reg van elke Suid Afrikaner geword wat veronderstel is om geregtig te wees op beskerming van die Staat en dat die publiek en kinders die reg het op basiese dienste en skoon leefwyses? Maar net weer ‘n bewys dat wat belowe word nie op gereken kan word nie.Nie net loop die riool in die strate uit nie maar erwe wat laer as straatvlak is kies die riool sommer kortpad en loop vrylik in die erf uit. So word die grond besoedel en sal die eienaar vir jare nie iets daar kan plant nie. Grasperke en tuine word permanent verwoes.Rekeninge word gestuur vir die lewering van dienste maar geen diens word gelewer nie. Middelburg is ook in ‘n groot mate op toerisme en die finansiële sy daarvan aangewese. Maar met die dorp wat nou sonder dienste en die verwydering van vullis moet klaarkom wonder mens maar net of die toeris nie maar op die snelweg verby gaan hou nie. Besighede lei skade en met ‘n ekonomie wat alreeds by swaarkry verby is is afleggings ‘n wesentlike gevaar.Die Middelburg Belastingbetalersforum doen weer ‘n beroep op belasting betalers om by die forum aan te sluit sodat groter druk op die munisipaliteit uit geoefen kan word om hul huis in orde te kry. Lees meer op bl 4…….

Blue Crane Municipality shines brightest

in Vuna awards

Blue Crane Route Municipality was awarded R35000 prize for making significant performances in each of the five key performance areas (KPAs) set by national government. The municipality also received an award for getting unqualified audit in this financial year. This shows that our municipality is a successfully run municipality despite its small revenue base. Overwhelmed Mayor Honourable Marjorie Scott and Municipal Manager Mr M.E Mene collected the Vuna award of Blue Crane Route Municipality for unqualified audit in an event held in Port Elizabeth on Tuesday night, 14th of February 2012. Blue Crane Route Municipality is working for development.

SMALDEEL FYNWOL STOETBOERE

HOU VEILINGS VOLGENDE WEEK

Die Smaldeelgebiedvan Somerset-Oos, Kookhuis, Bedford, Adelaide en Fort Beaufort distrikte, is landswyd bekend vir hul Fynwol stoetboere. Hulle bekendheid strek tot oorsee. Dit gaan interessant wees om volgende week se hoogste pryse te verneem, waar wolpryse en ook fynwol, hoë pryse deesdae op veilings behaal.Fairworld se veiling vind eerste plaas op Woensdag 29 Februarie. Verlede jaar se hoogste prys was R250,000vir die ram “Barrier”.Op 1 Maart hou die Adelaide Smaldeel Fynwol Merinoklub hul veiling, en die volgende dag 2 Maart, word die bekende Baviaanskrans Fynwol veiling gehou. Hierdie veilings gaan besonder interessant wees.

Read inside this edition / Lees binne hierdie uitgawe
  • Free course in Maths for Teachers
  • Kwantu Wildreservaat kry Nuweling
  • Cradock Tuinbouklub Bedrywig
  • C.A. Coppens Memorial Award for Gill Student
  • Pearston Community Vegetable Project keeps Growing
  • Recent Bee Attacks Trigger Public Fears

To receive an online copy of this newspaper please complete the form below to receive a subscription advice.

Order Form
  1. (required)
  2. (valid email required)
  3. (required)
  4. (required)
 

cforms contact form by delicious:days