Inspirational Quote
A real decision is measured by the fact that you've taken a new action. If there's no action, you haven't truly decided.
Tony Robbins
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization
Hettie Philps
Wyle Hettie Philps (51) besig om pannekoek te bak tydens die kerkbasaar.
Sinnelose Moord op Hettie Philps
skok Cradock en Omgewing-
4 verdagtes vasgetrek
CRADOCK
Inwoners van die dorp het Dinsdagoggend met skok reageer op die nuus dat ‘n bekende inwoner in haar huis vermoor is. Hettie Philps (51) is in ‘n stil straat in ‘n gegoede deel van dorp oorval en versmoor.
Volgens a/o Elmarie van Eck, polisiewoordvoerder, is die liggaam van die Elizabeth Jordaan Tehuis vir Bejaardes se verpleegsuster Dinsdagoggend om 07:45 in ‘n bad in haar huis in Aalwynstraat ontdek. Haar liggaam is gevind nadat lede van die tehuis se personeel bekommerd geraak het toe Philps nie vir werk opgedaag het nie. Nadat hulle haar tevergeefs per telefoon probeer bereik het, het twee van die personeel gaan ondersoek instel en op die grusame vonds afgekom.
Van Eck het bevestig dat Philps se vasgebinde lyk in ‘n bad gevind is en dat daar ‘n kussing en duvet oor haar bolyf was. Van Eck het gesê dat enige verdere beserings wat Philps moontlik mag hê eers bevestig sal kan word nadat die nadoodse ondersoek voltooi is.
Hulle vermoed dat daar twee verdagtes was maar dit is onbekend hoe hulle toegang tot die perseel verkry het. Die inbrekers het die huis na bewering deursoek en beroof. Dit is nog onbekend wat alles vermis word.
Cradock het die afgelope tyd onder ‘n geweldige vlaag van misdaad deurgeloop. Volgens die polisie is daar gedurende die afgelope twee weke by veertien huise in hoofsaaklik Cradock-Oos ingebreek. Die inbrake geskied glo almal tussen 12:00 en 05:00 snags wanneer inwoners slaap. Na verneem word is daar Maandagnag ook by twee ander huise in die omgewing van Aalwynstraat ingebreek. Daar word vermoed dat Philps se moordenaars dieselfde inbrekers is aangesien die modus operandi nie verskil nie.
Veral selfone en juweliersware word glo in hierdie inbrake geteiken.
Hettie Philps is sedert die begin van 2005 die suster in bevel van die plaaslike tehuis vir bejaardes. Volgens Levina Nel, die tehuis se bestuurder, was sy ‘n wonderlike mens met passie vir haar werk. Sy was uiters bekwaam en het nooit enige moeite ontsien om haar naaste te dien nie. Sy het haar as ‘n ware steunpilaar beskryf.
Nel het gisteroggend die hulp van maatskaplike werkers en ‘n plaaslike predikant ingeroep om die skokkende nuus aan die bejaarde inwoners van die tehuis oor te dra.
Philps is vyf jaar gelede met Fred Philps, ‘n plaaslike boukontrakteur, getroud. Na verneem word was hy ten tye van die moord op ‘n plaas in die Somerset-Oos-distrik waar hy besig was om ‘n melkskuur te bou. Sy word ook oorleef deur drie seuns, Harry, Francois en Rinus. Hettie is die dogter van Francois en wyle Margaret Froëhlich van Pearston. Francois was vir jare ‘n LP in Bisho en het onlangs as Raadslid van die Blue Crane Route Munisipaliteit uitgetree. Ons opregte meegevoel word aan hierdie families betuig. Met ons ter perse gaan is daar, van die polisie, verneem dat vier verdagtes (18-23jr) in hegtenis geneem is. Hulle kan na wat verneem word nog nie positief met die moord verbind word nie, maar gesteelde goedere is by hulle gevind.

The Cookhouse Wind Farm:
Official Local Update
Following selection under the first round of South Africa’s renewable energy procurement programme the Cookhouse Wind Farm has progressed through the final stage of its development and Financial Close was achieved in December of 2012.
Construction mobilisation is set to commence during January and February 2013. The Wind Farm will be constructed over the next year and a half with completion of construction scheduled for the second quarter of 2014. The Wind Farm will include 66 individual wind turbines and will have a generating capacity of 138.6MW feeding into the existing Eskom substation on the Patryshoogte Road. The Wind Farm will be in operation for at least 20 years, delivering clean renewable energy to the Eastern Cape and South Africa as a whole.
Construction Employment and Contract Opportunities:
Suzlon South Africa is the lead contractor responsible for arranging all subcontractors and ultimately delivering the completed project. Suzlon is a top 5 turbine supplier globally, with more than 20 GW of wind installations across projects in 32 countries. The civil engineering sub-contractor to Suzlon is Empa Structures and the electrical sub-contractor is Consolidated Power Projects (Conco). These organisations have begun to work through the job seeker and service provider databases that were developed in partnership with the Blue Crane Development Agency on the 31st July and the 1st, 2nd, and 3rd of August 2012 in Bedford, Adelaide, Cookhouse and Somerset East respectively. Suzlon, Empa and Conco are responsible for employment for the construction of the Wind Farm and will make contact with the appropriate job seekers and service providers independently. Employment and contracts will be awarded on the basis of relevant skills, experience, BEE status, and cost effectiveness. Job seekers will not be employed at the project site and will be contacted individually on an as required basis. Over 1,200 jobseekers are registered in the database and more than 50 businesses, and thus only a small percentage of those who registered may be contacted, as the number of employment opportunities are less than the number of registered people or business.
Cookhouse Wind Farm Community Liaison Office:
A Cookhouse Wind Farm Community Liaison office has been established in Cookhouse to provide information and services to the local communities and other stakeholders. The office will be located next to the Caltex Service Station. African Clean Energy Developments (ACED) has been contracted by the Project to run the office and fulfil this role. The office will:
1. Be an access point for members of the public who wish to submit questions, queries or complaints in relation to the project;
2. Provide information on the project, educational visits and public relations materials for interested members of the public;
3. Be a location where individuals and service providers who have not yet registered on the job seeker and service provider databases can do so.
Contact:
The Cookhouse Liaison office, next to the Caltex Service Station, will be open from Monday to Friday from 9:00am to 5:00pm. Any queries can also be addressed to:
E-mail: info@cfwlo.co.za Telephone: 076 575 1719 Fax: 0866752518


LEES BINNE/READ INSIDE
  • Please help Caitlyn hear
  • Rondloperhonde sorg vir groot veeverliese
  • Sakekamer trakteer groentjies
  • The Big Top is coming to town
  • Emergency Water Supplies- Somerset East
  • Hoër Landbouskool Marlow is die Top Akademiese Skool in Cradock Distrik

The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF)
Please contact us for more information.
Click here to email us now