Inspirational Quote
A real decision is measured by the fact that you've taken a new action. If there's no action, you haven't truly decided.
Tony Robbins
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization
COME ‘HANG’ WITH US
AND CELEBRATE BILTONG
Counting down the days to the 2013
Castle Lager East Cape Biltong Festival…
Biltonfees voorbladfoto 2
THE 23RD INSTALLMENT of the Castle Lager East Cape Biltong Festival which is the last Eastern Cape Festival before the end of the school holidays, promises to be great fun for the whole family this weekend.
The wide variety of artists offers something for everyone and will warm up the stage with the likes of Henk Grimsell, Snotkop, Adam Tas, Khaya, Emo Adams, Anton Myburgh, Ghapi, Karlien van Jaarsveld, Jay, Bongi, MiCasa just to name a few. The festivities do not end with the main stage shows as both evenings will have an after party with Henk Grimsell in the Castle Lager Beer Tent as well as a “Bokjol” for the under 18’s.
Fun filled activities such as fly fishing, stalls, a potjiekos competition, local kids talent show as well as a best biltong stall competition are sure to keep all festival goers entertained throughout the festival weekend. The local talent programme has become a popular event at the festival as it encourages local performers and gives them a platform to exhibit their talents. Be sure to support these local stars on Saturday, the 13th of July at the “Bokjol” as well as the main stage for the over 18’s on Friday, the 12th of July. Acts include traditional songs and dance, a youth group, hip hop and gumboot dancers and many more.
Remember to bring plenty of warm clothes for the chilly Karoo weather, a chair for those who do not want to sit on the grass as well as blankets for the icy evenings. We look forward to having lots of winter fun with everyone so come ‘hang’ with us at the Somerset East Showgrounds in Somerset East this weekend on the 12th and 13th of July.
Biltongfee voorbladfoto
For more information on the 23rd Castle Lager East Cape Biltong Festival as well as to download the maps of the routes, you can visit the Festival website on www.eastcapebiltongfestival.co.za. Also visit our Facebook page on www.facebook.com/biltongfestival for regular activity and weather updates. You can also follow us on twitter www.twitter.com/biltongfestival or contact Marette Liddell on 042 – 243 1333.


Cradock se suksesvolle Buurtwag
CRADOCK SE BUURTWAG gaan van krag tot krag en misdaad in die dorp het gedurende die amper ses maande wat hulle in werking is, drasties afgeneem.
Die Buurtwag, wat enkele dae na ‘n grusame moord op die dorp uit vrywilligers gestig is, het met ‘n skamele 17 lede, wat na twee weke tot 56 gegroei het, begin en het tans soveel as 76 vrywilligers wat beurtelings hul nagrus opoffer om ander inwoners se veiligheid te verseker.
Na verneem word is die dorp in drie wyke verdeel met twee Buurtwagters per skof wat hierdie groot taak op hulself neem. Volgens ‘n lid van die organisasie is hulle dankbaar vir die enkele inwoners van die dorp wat reeds ‘n bydrae tot hul kostes maak. Hy sê die kostes beloop hoofsaaklik uit die aankoop van brandstof aangesien die Buurtwagters met hul eie voertuie, wat natuurlik hul eie brandstof insluit, werk.
Volgens syfers wat Buurtwag beskikbaar gestel het, het huisbrake die afgelope ses maande dramaties met 90% in die gebied afgeneem. Hierdie afname is bevestig deur kapt. Lariaan Jonker, Sektor Bevelvoerder vir Cradock dorp. Die enkele gevalle van diefstal wat wel nog plaasvind, was in gevalle waar persone deure oopgelaat of tuinslange buite vergeet het.
Die Buurtwag word ook goed ondersteun deur wakker lede van die publiek wat rapporteer as dinge vir hulle verdag lyk. Hulle het inwoners van die dorp gevra om, as veiligheidsmaatreel, saans eers verby hul eie huis te ry en rond te kyk of alles in orde is voor hulle die motor intrek. Hulle waarsku ook dat mense veral op hul hoede moet wees laat in die middag en vroeg saans wanneer alles rustig lyk. Omdat daar dan gewoonlik geraas en baie beweging in die huis is, skep dit ‘n wonderlike geleentheid vir kwaaddoeners om toe te slaan.
Buurtwagters waarsku ook dat roetine ‘n groot probleem skep en sê ‘n huisbewoner wat byvoorbeeld elke dag om 17:30 gaan stap en ‘n halfuur wegbly, skep ‘n ideale geleentheid vir diewe om toe te slaan. “Dit is nie wys om elke dag dieselfde roetine te volg nie. Wissel tye en roete bietjie af en dit sal ‘n groot verskil maak,” is gesê.
Die Buurtwag, polisie en CDK Sekuriteit werk nou saam om die dorp se inwoners van ‘n rustige nagrus te verseker. Benewens die hoë koste van brandstof wil die Buurtwag ook graag radio’s bekom sodat hulle vinniger in kontak met die ander Buurtwag groepe, polisie en CDK kan kom. Hulle het ook al vir die munisipaliteit gevra vir skerper ligte in probleemareas maar het tot dusver nog geen reaksie ontvang nie.
Persone wat Buurwag wil ondersteun, word gevra om donasies by hul bankrekening
62398864514 in die naam van “Cradock Neighbourhood Watch” by Eerste Nasionale Bank in te betaal. Selfs die kleinste maandelikse bydrae sal waardeer word. Streng kontrole word op diè bankrekening deur Riaan Pienaar (tesourier) en drie tekengemagtigdes uitgevoer.


 

LEES BINNE/READ INSIDE

  • Bokhaarproduksie toon eerste styging in 23 jaar
  • Helpende Hand verbeter 6300 kleuters se lewens met kosblikkieprojek.
  • Recycling Project going slowly due to lack of transport






The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF)
Please contact us for more information.
Click here to email us now