Inspirational Quote
I never think of the future - it comes soon enough.
Albert Einstein
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization
Dr Pieter Prinsloo
Dr Pieter Prinsloo. Foto deur Lourens Schoeman
OOSKAAPSE ROOIVLEISPRODUSENTE-
ORGANISASIE DOEN BEROEP OP JAGTERS
Deur Lourens Schoeman
Die Oos-Kaapse Rooivleisprodusente-organisasie (OKRPO) het ‘n dringende beroep op jagters gedoen wat na Namibë reis om nie vleis saam te neem na daardie land toe nie, aangesien beslag daarop gelê sal word by grensposte.
Die versoek volg na vertoë deur ‘n Namibiese wildboer dat dit kan lei tot onmin tussen voornemende jagters en wildplaaseienaars, omdat Suid-Afrika nog nie sy Bek-en-Klou-seer vry status herwin het nie, sê die voorsitter van die OKRPO, dr Pieter Prinsloo.
“Suid-Afrika mag geen invoere vanaf Namibië weier nie, maar geen rou vleis mag oor die grens na Namibië beweeg nie. Jagters wat dus vleis saamneem op ‘n jagtog na daardie land sal die vleis by die grensposte moet oorhandig. Dit is nie daardie land se skuld nie, maar die gevolg van ‘n SADEC ooreenkoms in hierdie verband,” het hy bygevoeg.
Die Namibiese wildboer, Willem Rotterdam Knowds, het daarop gewys dat jagters uit Suid-Afrika vleis saambring en as daarop beslag gelê word by die Namibiese kant van die grensposte is Namibië die vark in die verhaal.
“Ek het jagters wat by my kom jag goed ingelig omtrent die situasie, maar dis belangrik dat jagters op nasionale vlak ingelig word dat geen rou bees-, skaap- of varkvleis deurgebring mag word nie. Dit behoort onnodige onmin uit te skakel,” aldus Knowds.
“Dis jammer dat hierdie situasie van toepassing is, maar aan ons kant is dit verstaanbaar dat die bek-en-klou-seer wat nog nie opgelos is aan julle kant nie die beslommernis veroorsaak,” het hy bygevoeg.
Met verwysing na die invoer van rooivleis uit Namibië is daar volgens Prinsloo elke jaar ‘n dispuut tussen Suid-Afrika en Namibië se vleisprodusente oor die invoere wat so toeneem in die eerste helfte van die jaar.
Hierdie jaar, sê hy, was die beweging van rooivleis vanaf Namibië die meeste nog ooit as gevolg van die knellende droogte daar wat ‘n duidelike dalende tendens in die plaaslike vleispryse tot gevolg gehad het.
“Die Europese uitvoere vanaf Namibië is weer besig om toe te neem wat die druk op die Suid-Afrikaanse mark sal verlig, met gevolglike beter produsentepryse vir Suid-Afrikaanse produsente.
“Dit is belangrik vir albei lande se rooivleisprodusente dat beter beheer uitgeoefen word oor onwettige invoere van hoender, aangesien dit die binnnelandse pryse van protein in albei lande afdruk, en veral nuwe toetreders tot die mark erg beïnvloed. Hoër invoertariewe is nodig om die speelveld gelyk te maak.
“Al hierdie faktore en die ekonomiese druk op die verbruiker in albei lande maak dit onmoontlik om plaaslike produksie te stimuleer. Dit is tyd dat die owerhede ingryp en plaaslike produksie begin ondersteun,” het Prinsloo gesê.


New Tradition for Baviaanskrans
Following on the huge success of their recent farmer’s day (5 June), the Van Aardt’s of Baviaanskrans have been asked to make this an annual event.
The farmer’s day (attended by about 70 people) was a centenary celebration for their fine wool merino stud, established by Carolus Johannes van Aardt in 1913.
Stud Master Jules van Aardt said they had agreed to hold another farmers’ day next year in response to requests from their sponsors. “But we are thinking of a slightly different format.”
“It is little short of a miracle, in this day and age,” said Hendrik van Pletzen of Voermol, “to keep a family tradition going for four generations. “Their success with merinos is exemplary, but at the end of the day this is about people … fathers and sons respecting one another and giving one another enough space to operate.”
Van Pletzen gave an authoritative presentation on profitable merino farming.
“For a hundred years, the Van Aardt’s have successfully tracked market changes and consistently given the market the high quality it demands. Quality is a non-negotiable,” said Dr Antonie Geyer in his tribute. He is an agricultural economist from the University of the Free State.
Geyer’s talk included a do-able action plan for success in the new world of agri business.
Ernest Pringle from Agri EastCape gave a lively and hard-hitting review of the current situation vis-a-vis agriculture’s interface with politics. “We must survive this government. Much of the damage they’ve done is fixable.”
It is seldom that one listens to three superb speakers in succession, and the event set a benchmark of excellence.
During the morning, NWKV offered a sheep-handling course for farm workers. Fifteen men from various different farms participated.

EXPERIENCE ALL THE FESTIVITY…ON
AND OFF THE FESTIVALGROUNDS
Gastronomical, Heritage and Architectural Routes, as well as a Golf Day hosted by the Somerset East Golf Club are just some of the activities happening off the showgrounds at the 23rd Castle Lager East Cape Biltong Festival on the 12th – 13th July 2013.
The Gastronomical Route is a tour of all the restaurants, delis, diners, takeaway places as well as pub and grills all around Somerset East. From a coffee shop where you can have a light meal, some good coffee and maybe pick up a gift or two to a Deli where you can taste ‘oh so decadent’ desserts, the Route promises something for even the pickiest eater.
If your interests lie more in looking and learning about old and beautiful things, then the Heritage and Architectural Route is for you. Take a walk around Somerset East and learn about all the picturesque beauty that can be found in the town. But make sure you experience the Walter Battiss Art Museum in Paulet Street, which is arguably the street with the most historically valuable buildings in town.
The Blue Crane Development Agency, also involved in this year’s festival activities, will be hosting the Cheese, Wine and Biltong Tasting evening on the 12th of July at the Tourism Hub, while the Somerset East Golf Club will be hosting a Golf Day on the 13th of July. At the festival grounds, festival goers can also participate in a Potjiekos Competition and as well as look forward to a Best Tasting Biltong Competition. If your cooking’s not your thing however, the Festival’s Fly Fishing Competition might just be up your alley. The Festival further boasts a cosy Beer Tent and hundreds of eclectic stalls for all to enjoy, from biltong to clothes and a variety of some of the best in Karoo cuisine.
So if you’re looking for a bit of fun under the winter sun, come and enjoy two days of Karoo hospitality at the 2013 Castle Lager East Cape Biltong Festival.

 

VIER VERDAGTES WEER IN DIE HOF
CRADOCK
Alles het verlede Vrydag stil verloop toe die vier verdagtes in die Hettie Philps moordsaak weer in die plaaslike hof op die dorp verskyn het.
Die verdagtes, Malibongwe Dywili (19), Sinethemba Mzmimkulu (23), Athemkosi Davids (19) en Aseko Malambile (26) is nie gevra om te pleit nie. Die verdagtes het op ‘n vorige geleentheid besluit hulle gaan nie om borgtog aansoek doen nie en landdros Matilda Smith het beveel dat hulle in aanhouding moet bly.
Twee van die verdagtes, Dywili en Davids (19) wat ten tye van die moord op parool vrygelaat was, het hul parool verbeur en dien nou gevangenisstraf vir hul vorige oortreding van huisbraak uit.
Die saak teen die vier verdagtes spruit voort uit verskeie huisbrake wat op die dorp plaasgevind het asook die moord op Hettie Philps (51) verpleegsuster, wat in haar huis in Aalwynstraat op die dorp geskiet en versmoor is.
Landdros Mathilda Smith het die saak uitgestel tot 8 Augustus en gelas dat die beskuldigdes in hegtenis moet bly. Sy het gesê dat die saak nou na die Direkteur van Openbare Vervolging in Grahamstad verwys gaan word en dat hy sal besluit of die saak in die Distriks-, Streeks- of Hooggeregshof verhoor moet word.

LEES BINNE/READ INSIDE

  • The Cookhouse Wind Farm part 2
  • National Barefoot Day Launched
  • Harry’s fast facts about litter
  • World Blood Donor Day – 14 June
  • Mountain Zebra National Park hosts ‘Take a Girl Child to Work Day’
  • Round Table and Toyota SA Knights unite to fight cold



The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF)
Please contact us for more information.
Click here to email us now