Inspirational Quote
I never think of the future - it comes soon enough.
Albert Einstein
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization

VICTORIAPARK

SPORTFASILITEITE

‘N SEER OOG!

SOMERSET-OOS

Die dorp het in die verlede baie bekende rugbyspelers opgelewer. Die Du Plessis broers, Anton Meiring, Hannes Marais, Paul Jordaan om maar ‘n paar te noem. Wat sal hul reaksie nou wees sou hulle ‘n besoek aan die rugbyveld maak waar hulle eens op gespeel het? In Somerset-Oos is daar steeds inwoners wat ook eens deel was van goeie rugby- of krieketspan. Manne soos die Lombard broers (Tinus, Pierrie, Shiepie), Zulu Swanepoel, Neels Lombard, die Goosen broers (Frans, Twys), Flippie Nel, Pieter Erasmus, ens. wat vir 8-10 jaar kampioene was. Willie van Rensburg met sy krieketspan.

Die manne wat deel was van die klubs, het self die gras gesny, die kalk op die bane gegooi en die plek netjies gehou. Hulle het gesorg dat die ligte heel en in werkende toestande was…..want dit was hulle trots! Hulle kon met breë bors die gasheer wees sonder enige skaamte kry vir hul veld of vir hulle klub.

Die huurkontrak wat in ±.1990 tussen die Munisipaliteit en die rugby-en krieketklubs ooreengekom is, is nou beëindig en die Munisipaliteit se Korporatiewe Afdeling het reeds foto’s gaan neem en gaan ook die perseel inspekteer om sodoende met die volgende vergadering dit te bespreek en besluite te neem. As gevolg van die huurooreenkoms en munisipale amptenare wat gekom en gegaan het, (en almal was nie so bekend met die inhoud van die kontrak nie), het die Munisipaliteit steeds, met tyd, gehelp om die gras kort te hou en die krieketkolf uit te rol. Die vraag is: Gaan die geboue gesloop word of gaan die Munisipaliteit probeer om te red wat nog gered kan word? Die boonste tennisbaan is reeds ‘n geruime tyd terug, gesloop.

Binnekort sal daar weer ‘n Sportliggaam op die been gebring word vir die pad vorentoe, maar intussen word die pawiljoen en die kafeteria stuk-stuk weggedra.

Ons dink aan die skole wat nie sportgronde by hul skool het nie en wat die Victoria Park se velde wil gebruik, maar dat die fasiliteite op die oomblik glad nie bruikbaar is nie.

Foto’s op bl 11 wys duidelik hoe die pawiljoen asook die ingang gelyk het vroeër jare en dit is elke inwoner en sportman se wens om weer goeie fasiliteite te hê sodat hulle hul sport kan uitoefen en om ook trots te wees op wat Somerset-Oos kan bied.


BLUE CRANE ROUTE

MUNICIPALITY DEVELOPS A

PAVED MNANDI ACCESS ROAD

SOMERSET EAST

Visiting local hospital, town and using R63 provincial road has never been exciting, smooth and easy for all Mnandi residents in Somerset East. This is no longer the case after the Blue Crane Route Municipality developed, constructed and paved Mnandi access road linking Mnandi Township to Hospital and town.

The road has officially been opened for use on the 24th of June 2014.

The Mnandi access road is significant in boosting local economic development as it also links the abattoir to the provincial road networks. “It is not just normal paving but concrete to accommodate heavy truckloads around the abattoir” said BCRM Mayor, Cllr. Marjorie Scott.

This road is not only providing easy access for vehicles but also shortcuts for pedestrians and wheelchairs through sidewalks along the road.

The completed paving on Mnandi access road was one of the many paving projects that the BCRM embarked upon in all wards of the Blue Crane Route Municipality to improve the living conditions of the local communities.

The project was initiated on 12 August 2013 and the total value of the project was R3.9 million. During the construction phase of the project local contractor and labour were used, thus creating total of 18 local jobs. The project was funded through Municipal Infrastructure Grants (MIG)


Lees binne:
  • Aktiewe bestanddele van dipstowwe in Kambol wek kommer
  • Boere in die Ooskaap 20 ton prys
  • Golden Valley se Kooperasie brei uit

The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF) Please contact us for more information.
Click here to email us now