Inspirational Quote
I never think of the future - it comes soon enough.
Albert Einstein
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization

June 4, 2015

IMG-20150602-WA000

PEARSTON 2015 KUDDEKOMPETISIE

Die Landbouvereniging op Pearston het hierdie jaar weereens ‘n baie goeie kuddekompetisie aangebied. Die kwaliteit van die diere was uitstaande en ons wil die deelnemers bedank daarvoor. Die wenners kan trots wees op hul prestasies want ons het 80 inskrywings op die dag gehad. Met die ondersteuning van baie goeie borge het dit al bekend geword dat dit die moeite werd is om jou beste kuddediere te bring vir deelname. Baie dankie aan die borge wat die kleinveebedryf so goed bystaan en ondersteun. Ons het gehoor dat van die deelnemers (vervolg op bl. 11)

Wees versigtig vir kansvatters

Een van ons lesers het aan ons die volgende voorval meegedeel:

“My ma het verlede week voor in die tuin gewerk toe daar ‘n  motor verbyry.   Die voertuig stop toe en “reverse” en ‘n swartman (very well-dressed and well-spoken) klim toe uit en kom hek toe met ‘n bottel wyn in sy hand. Hy sê hy is van die Heart Foundation en hulle wil ‘n tak hier stig – hy offer vir my ma ‘n bottel wyn en ‘something good to eat’ en sy moet net vir hom ‘n eier gee. Sy sê toe sy drink nie en wil ook nie iets hê om te eet nie, maar sy kan vir hom ‘n eier gee – toe sê hy                  “no, never mind” en loop toe weg.”

Ons redaksie het na aanleiding hiervan die Hartstigting gekontak, en hulle het ons soos volg meegedeel:

“Die Hart- en Beroertestigting van Suid-Afrika is nie tans besig om nuwe takke in die Oos-Kaap of elders te stig nie. Die Stigting is gebaseer in Kaapstad met satellietkantore in Port Elizabeth en Durban. Vanuit hierdie kantore probeer ons die publiek landwyd inlig deur verskillende bewusmakingsveldtogte.

Informasie word meestal met behulp van die media versprei.” Wees maar versigtig vir kansvatters en al hul slenters. Ons is geneig om te liggelowig te wees en kan so in die moeilikheid beland.

CRIMES AGAINST  WOMEN AND CHILDREN

The SAPS in Cradock share the under mentioned information with people in all communities to prevent rape and sexual offences. Members of the community can enhance their own safety and prevent children from falling prey to criminal activities by taking note of the following:

Avoid the following places:

· Open spaces with long grass that people cross in the early hours of the morning or late afternoon when going to and returning from work.

· Public toilets at shopping centres, at taxi ranks or along certain routes or open areas in squatter camps.

· Narrow streets with no lighting.

· Deserted houses and buildings.

· Along roads or paths used by people to fetch water and firewood.

· Children should know all emergency numbers by heart.

· Teach children to trust the police.

· Children should only approach police in uniform and/or police cars.

· Children should never approach a vehicle unless they are absolutely sure they know the occupants.

· Teach children to never accept a lift from a stranger.

· Children should walk in groups to and from school.

Lees binne:

  • Cradock – Gareth Vorster gekies vir S.A. Biathle Kampieoenskappe
  • Adelaide Gymnasium fights back to trounce Hangklip
  • VLVK hou eersdaags kongres in Cradock
The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF) Please contact us for more information.
Click here to email us now