Inspirational Quote
I never think of the future - it comes soon enough.
Albert Einstein
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization

June 7, 2012

Hulle ry fiets van Kaap tot Durbs
CRADOCK
‘n Groep van ses fietsryers wat op Donderdag (24 Mei) uit Kaapstad vertrek het op ‘n tog van 1670 km, het kort na hul aankoms in Pieter-maritzburg van hul fietse afgespring om Sondag saam met al die duisende ander deelnemers aan die Comrades Marathon deel te neem.Volgens Chris McInroy, spanbestuurder van die Avis Unogwaja-uitdaagrit het hulle verlede jaar vir die eerste keer aan hierdie uitmergelende uitdaging deelgeneem. Die ses fietsryers, dr WP van Zyl , Lourens van Zyl, Miranda Simons, John McInroy, dr Craig Blake en Paul Blake trap fiets en hardloop ten bate van twee liefdadigheidsorganisasies, AmaBeadiBeadi (wat Comrades se amptelike liefdadigheid is) en Jumping Kids Limbs, vir kinders sonder ledemate (wat die Avis motormaatskappy se amptelike liefdadigheid is).Die span wat van Kaapstad af tot by Franschhoek vergesel is deur 100 ander fietsryers het die halfpadmerk van hul tog op die pad tussen Graaff- Reinet en Cradock gevier. Hulle is vergesel deur die spanbestuurder, twee fisioterapeute, ‘n fietswerktuigkundige en vyf film- en mediaverteenwoordigers wat hulle in vier voertuie volg.Op Cradock het hulle by Die Skuiling in Cawoodstraat oornag waar aandete ook aan hulle bedien is.Volgens McInroy word die Avis Unogwaja uitdaagrit onderneem ter herdenking aan Phil Masterton-Smith ‘n atleet wat in 1931 in die ouderdom van 19 jaar die Comrades Marathon gewen het. Toe hy in 1933 nie ‘n treinkaartjie na Durban kon bekostig nie het hy op sy fiets gespring en na ‘n rit van tien dae weer aan die Comrades deelgeneem. Unogwaja is die Zoeloe woord vir ‘klein hasie’. Masterton-Smith het in 1942 in die slag van Tobruk gesneuwel.WP van Zyl, Lourens van Zyl, Miranda Symons, John McInroy, Craig Blake, Paul Blake net voor hulle Cradock ingekom het. Foto geneem deur Andrew King/Unogwana
Click on photo to enlarge
WP van Zyl, Lourens van Zyl, Miranda Symons, John McInroy, Craig Blake, Paul Blake net voor hulle Cradock ingekom het. Foto geneem deur Andrew King/Unogwana

Mohair SA Announces 2012
Miyuki Trophy Finalists
Mohair SA has announced the finalists of the 2011 Miyuki Keori Trophy Competition. Sponsored by Miyuki Holdings, a top end Japanese fabric weaver, this trophy is awarded annually to the producers for the best classed mohair clip. The competition encourages farmers to improve the presentation and quality of the South African Mohair clip.
Six prizes will be awarded in three categories: Grand Champion Clip will win R5 000; Reserve Grand Champion Clip will win R4 000; Champion Summer and Champion Winter Clip who will each win R3 000, and two prizes will be awarded for adherence to the sustainable mohair guidelines of R2 500 each.
The finalists are IR Bekker from Rietbron, FE Colborne & Sons from Willowmore, JB Du Preez & Son from Fort Beaufort, AC Fitzhenry from Aberdeen, RM Heydenrych from Jansenville and Van Hasselt Farming cc from Prince Albert.
The winners will be announced at an awards ceremony on 14th June 2012 in Port Elizabeth.
Mohair SA would like to commend the finalists for reaching the top six.
Miyuki Holdings produces superior quality suiting and supplies mohair to suit manufacturers globally, most of them falling into the high end price range. They have been sponsoring the Miyuki Trophy Competition for the South African mohair producers since 1980.

PETISIE TEEN DIE 137%
VERHOGING IN WATER- TARIEF
Die Belastingbetalersvereniging het by Adelaide en Bedford-besighede ‘n petisie neergesit en vra dat inwoners van die dorpe hierdie petisie teken sodat hul hande versterk kan word wanneer hulle die Amathole Distriks Munisipaliteit konfronteer oor bogenoemde buitensporige verhoging. Adelaide en Bedford se inwoners word hierin gevra – dat hulle, hul stem moet dik maak en nie gelate alles aanvaar sonder om daarteen te veg nie! Hulle gaan ook ‘n optog reël om hierdie getekende petisie te oorhandig. Hou hierdie koerant dop vir verdere inligting.
KP

Castle Lager Oos-Kaap Biltongfees
Program Bekendgestel
SOMERSET-OOS
Die Biltongfees word oor ‘n maand hier gehou. Dis nou net Biltongfees en Biltongfees…
Indien u akkommodasie het vir gaste, kontak vir Ros Turner, ons Toerismebeampte. Bring u eie stoel. Onthou: geen honde.
Die voorloppige program is:
13 JULIE 2012 (VRYDAG)
Hekke open om 11:0011:00 – 13:00 Festival music from the Castle Lager Gig Rig
13:00 – 15:00 Local Talent
15:00 – 15:30 Zandre
15:30 – 16:15 Jennifer Zamudio
16:15 – 17:00 Phakes
17:00 – 17:45 Crushanda
17:45 – 18:00 OFFICIAL OPENING by the honourable Mayor Scott
18:00 – 19:00 Henk Grimsell
19:00 – 20:00 Andries Vermeulen
20:00 – 21:00 Theuns Jordaan
21:00 – 22:00 Elvis Blue and band
22:00 – 23:00 ProfessorTHERE’S MORE… Come and join HENK GRIMSELL in the Castle Lager Beer Tent for the AFTER PARTY! Under 18’s party with BIG BOYZ DISCO in the “Bokjol”.14Julie 2012Hekke open om 09:0009:00 – 10:00 Festival music from the Castle
Lager Gig Rig
10:00 – 10:45 Jennifer Zamudio
10:45 – 11:30 Lefa Pike
11:30 – 12:45 Zandre
12:45 – 13:30 Denzil Africa
13:30 – 14:00 Henk Grimsell
14:00 – 15:00 Wicus van der Merwe
15:00 – 16:00 Flooze
16:00 – 17:00 Arno Jordaan
17:00 – 18:00 Robbie Wessels
18:00 – 19:00 Steve Hofmeyr
19:00 – 20:30 Emo Adams and band
20:30 – 21:30 Jamali
21:30 – 23:00 Zahara and band

Read inside this edition / Lees binne hierdie uitgawe
  • Geskiedenis is gemaak op CMW Sybokhaarveiling
  • Huge Departmental Wage Bill cripples Government in Province
  • South Africans don’t see link between bad diet and chronic disease – study reveals
  • World Environment Week – We can all contribute to a greener economy
  • Service Delivery as it used to be and sometimes still is
  • Speech notes by Pine Pienaar, DA Shadow MEC on the 2012/13 Budget for the Dept of Roads and Public Works
  • Kleingeluk deel geluk met minderbevoorregte kinders

The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF)
To receive an online copy of this newspaper please complete the form below to receive a subscription advice.

Order Form
  1. (required)
  2. (valid email required)
  3. (required)
  4. (required)
 

cforms contact form by delicious:days