Inspirational Quote
A real decision is measured by the fact that you've taken a new action. If there's no action, you haven't truly decided.
Tony Robbins
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization
Cradock baby with giant pumpkin
FOOD FESTIVAL OFF
TO A FLYING START
CRADOCK

A group of ten foodies all the way from Gauteng and a second group from Port Elizabeth were among the very first people to book for the second annual Karoo Food Festival (Cradock, 20 to 23 March).
Celebrity food and travel writer Gwynne Conlyn is also travelling down from Johannesburg to enjoy a taste of the Karoo in preparation for her new book.
“All in all, we’re off to a flying start – the response has been fantastic,” says Lisa Ker of the organising committee. “Thanks to generous support from our sponsors we have been able to spread the word with more effective marketing. Theron du Plessis are our founding sponsors continue with their staunch backing.
“And, once again Cramtour (Cradock Middleburg Tourism) has been very generous and encouraging. The new official Cramtour website (www.cradockmiddleburg.co.za) has also made a huge difference. The site is an effective and handsome marketing resource for our efforts to draw visitors to our area – most people do their travel shopping online.”
Thursday night’s festival opening event was a spitbraai at Karoo Kraal. Both Friday’s masterclasses were heavily subscribed as soon as bookings opened. Gordon Wright’s class has been waitlisted for some weeks. The food and beverage pairing sessions (sold out at the last festival) are also expected to do very well on Friday afternoon.
The new Food Fusion tapas-style event at Cradock High School on Friday night features live music and a range of culturally-diverse foods. The stallholder list for Saturday’s food market (also at Cradock High) includes 32 different food producers. In addition, there are even free demos with the first starting at 10:00. And on Saturday night, the chefs at the Victoria Hotel will present another tapas-style evening featuring a range of traditional Karoo foods.

BELANGRIKE KENNISGEWING
RUGBY- KAARTJIES
KINGS VS VRYSTAAT
CRADOCK
Belangstellendes moet asseblief daarop let dat daar nog heelwat kaartjies beskikbaar is vir die OP KINGS vs VRYSTAAT VODACOM RUGBY KRAGMETING wat op 29 Maart op Cradock plaasvind. Kaartjies is beskikbaar by Computicket of Shoprite winkels landwyd. Enige iemand wat probleme ondervind met die koop van kaartjies by Shoprite op Cradock, word versoek om dadelik met die bestuurder, mnr Lategan, in verbinding te tree.
Middelburgers wat wil kaartjies koop, kan met mev. Rialeze Hayes (049 8422188) in verbinding tree.

1 print A

Fairworld Veiling

KOOKHUIS
Vir die soveelste keer gedurende die afgelope 26 jaar het die Fairworld Fynwol veiling van Willem & Acton van Aardt met die hoogste gemiddelde vir private ramveilings in die land ge-eindig.
Soos altyd in die verlede was dit weereens top gehalte diere van die hoogste gehalte denkbaar, wat aangebied was. Een van hoofredes waarom Fairworld vandag as totaal uniek in die merinowêreld beskou word, is die feit dat hulle dit kon vermag het om die beste wol, sowel as die beste bouvorm in die bedryf, op een skaap kon vas teel.
Wat die 2014 veiling soveel te meer merkwaardig maak, is die feit dat so ‘n groot persentasie ramme na die Karoo (18%) en Suid Kaap (16%) gegaan het. Die rede daarvoor is die direkte gevolg van uitstekende resultate wat die nageslag van Fairworld se ramme in verskeie nageslag projekte en groepteel skemas, reg oor die land behaal het.
Die duurste ram was deur Leon Groenewalt van Matjieskloof, Riviersonderend gekoop vir R38,000.00. Al 55 ramme wat aangebied was is verkoop teen ‘n gemiddelde prys van R11,280.00 per ram.
Buitelandse besoekers
Op die 25ste April 2014 sal ‘n toergroep van tagtig Australiese en New Zeelandse wolboere by Fairworld besoek aflê. Die toergroep is almal lede wat die Wêreld Merino konferensie op Stellenbosch gaan bywoon. Na afloop van die konferensie sal daar ook ‘n kleiner toergroep Suid Amerikaners, by Fairworld aandoen vir die besigtiging van hul diere.
P de L

Lees binne:
  • Middelburg – Egpaar 60 jaar getroud
  • Dra jou tekkies vir ‘n goeie doel
  • Spertyd wink vir Helpende Hand Projek van die Jaar kompetisie
  • Gill-Kollege: Ma- en Dogteraand
  • De Freitas Spar Bruintjieshoogte Marathon

The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF) Please contact us for more information.
Click here to email us now