Inspirational Quote
I never think of the future - it comes soon enough.
Albert Einstein
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization
ABALONE FOUND
CRADOCK
On Thursday 14 March 2013 at approximately 23:05, two members of the Highway Patrol Unit were patrolling on the N10 between Cradock and Cookhouse when they spotted a suspicious vehicle. They allegedly pulled off the vehicle and on searching inside the vehicle they found bags full of abalone. The estimated value of the abalone is approximately
R750 000. The suspect appeared in the Cradock Magistrate’s Court on the 2013-03-18.
Well done to the members!!!!!!
ACT – Against Crime Together
SAPS Cradock IMG_0142

Misdaad in dorp bespreek

CRADOCK
Op ‘n sektor polisiëringsforum vergadering vir die Cradock gebied wat verlede week gehou is, is noodsaaklikheid van samewerking tussen die polisie, buurtwag en die publiek om die oorweldigende vlaag van misdaad wat die gebied teister die nek in te slaan, sterk beklemtoon.
Van die mees dringende sake wat bespreek is, was die geweldige gebruik en verspreiding van dwelms en alkohol wat volgens sprekers die oorsprong van baie probleme is en ook tot huisbrake en selfs geweld aanleiding gee. Die polisie is versoek om aandag aan vermeende dwelmhandelaars te gee en selfs ook mense vir geringe misdade soos rommelstrooiery, drankgebruik in die openbaar en leeglêery, kort te vat. “Klein oortredings moet aangespreek word voordat hulle na groter dinge lei,” is gesê.
Die voorkoms van groot trokke met swaar vragte waarvan daar glo tot 56 per nag in die dorp oorstaan, is ook indringend bespreek. Volgens van die sprekers lok hierdie trokke jong misdadigers en ander kwaaddoeners na die gebied en is hulle ook ‘n aanloopplek vir prostitute. Volgens ‘n woordvoerder van die polisie is van hierdie voertuie se vrag so waardevol dat eienaars dit nie wil waag om buite die dorp te parkeer nie en verkies om liewer enige verkeersboete te betaal wat moontlik opgelê word.
Motor oppassers het ook onder bespreking gekom. ‘n Ernstige beroep word op die publiek gedoen om slegs bekende motorwagte te ondersteun en nie geld aan enige een wat sê hy is ‘n motorwag te gee nie. Klem is daarop gelê dat die groep jong kinders wat hulle voordoen as karwagte niè ondersteun moet word nie aangesien hulle liewer hul plek op die skoolbanke moet inneem. “Enige geld wat hulle verdien moedig hulle aan om in die dorp te kom leeglê en kwaad te doen,” is beweer.
Die vergadering het verneem dat die polisie en die nuutgestigte Buurtwag nou saamwerk en dat verskeie suksesse reeds deur hierdie samewerking behaal is. Die gemeenskap word versoek om ‘n bydrae te lewer tot die koste van die buurtwag wat sedert die einde van Januarie af uitsluitlik op hul eie onkoste die dorp beveilig. Van die dringendste artikels wat hulle benodig is skerp ligte en tweerigtingradio’s.
Brandstof is ook ‘n groot maar noodsaaklike uitgawe.
Daar is ‘n bankrekening vir die Buurtwag by Eerste Nasionale Bank oopgemaak. Die rekening nommer is 62398864514 en inwoners van die dorp word gevra om ‘n bydrae te lewer. ‘n Kompakte brosjure met die werksaamhede van die Buurtwag sal eersdaags beskikbaar wees.
Probleme in die dorp wat die Buurtwag uitgewys het en wat aandag sal moet geniet, is die dig bebosde gebiede langs die rivieroewer en agter Aalwynstraat.
Die fluitjieprojek wat onlangs geloots is vir die beveiliging van vroue en kinders vorder goed en donateurs van fluitjies kan hul skenkings by die landdroskantoor aflewer.
Alhoewel baie van die dorp se inwoners gewillig is om as polisiereserviste te werk, is daar sedert 2009 ‘n moratorium op die aanstelling van mense in hierdie amp.

GILL-KOLLEGE VERJAAR:
18 MAART 2013
SOMERSET-OOS
Gill-Kollege 144 jaar ‘jonk’. As ons na ons geboue en terrein kyk, lyk dit asof die skool verlede jaar gebou is!
Op die foto bo is ons gasspreker, dr Franke Moolman (Oud-Gilliaan en oudhoofdogter) saam met Louise-Mari Zietsman en Christopher Marinus, hoofdogter en hoofseun 2013.
Dr. Moolman het klem gelê op twee belangrike eienskappe van ‘n goeie skool in haar toespraak:
1) Dinge soos waardes, goeie maniere, tradisie, gesindheid, ens. verouder NOOIT en is juis die kenmerke van ‘n uitnemende skool soos Gill.
2) Wat is die ‘legacy’ wat jy gaan los? Dit hoef nie altyd iets GROOTS te wees nie, maar slegs ‘n glimlag kan ook iemand se lewe verander en jou ‘iets’ wat jy nalaat by Gill, sal onthou word, omdat jy waarde toegevoeg het, hoe gering ook al.
Gill-Kollege KRANSLEGGING MET FRANKE EN MR Z
Kranslegging met dr. Moolman, mnr Zietsman en hoofleiers
Gill-Kollege Kranslegging GILL LEARNERS
In the picture above Gill learners are signing the CODE OF HONOUR that is signed every year by every student during founder’s day. In the background the beautiful buildings are visible.

TIPS ON FILLING YOUR CAR(S)
(Good information)
Petrol is becoming more and more expensive!
My line of work has been in petroleum for about 31 years now, so here are some tricks to get more of your money’s worth for every litre. Here at the Marian Hill Pipeline where I work in Durban we deliver about 4 million litres in a 24-hour period through the pipeline. One day is diesel the next day is jet fuel, and petrol, LRP and Unleaded. We have 34-storage tanks here with a total capacity of 16,800,000 litres.
Only buy or fill up your car or bakkie in the early morning when the ground temperature is still cold. Remember that all service stations have their storage tanks buried below ground.. The colder the ground the more dense the fuel, when it gets warmer petrol expands, so buying in the afternoon or in the evening your litre is not exactly a litre. In the petroleum business, the specific gravity and the temperature of the petrol, diesel and jet fuel, ethanol and other petroleum products plays an important role.
A one degree rise in temperature is a big deal for this business. But the service stations do not have temperature compensation at the pumps.
When you’re filling up do not squeeze the trigger of the nozzle to a fast mode.If you look you will see that the trigger has three (3) stages: low, middle, and high.In slow mode you should be pumping on low speed, thereby minimizing the vapours that are created while you are pumping. All hoses at the pump have a vapour return. If you are pumping on the fast rate, some of the liquid that goes to your tank becomes vapour. Those vapours are being sucked up and back into the underground storage tank so you’re getting less worth for your money.
One of the most important tips is to fill up when your tank is HALF FULL.
The reason for this is because the more fuel you have in your tank the less air is occupying its empty space. Petrol evaporates faster than you can imagine. Petroleum storage tanks have an internal floating roof. This roof serves as zero clearance between the petrol and the atmosphere, so it minimizes the evaporation.Unlike service stations, here where I work every truck that we load is temperature compensated so that every litre is actually the exact amount. Another reminder, if there is a fuel truck pumping into the storage tanks when you stop to buy, DO NOT fill up – most likely the petrol/diesel is being stirred up as the fuel is being delivered and you might pick up some of the dirt that normally settles on the bottom. Hope this will help you get the most value for your money.
Do share these tips with others!

LEES BINNE/READ INSIDE
  • Statement by the Mayor of Inxuba Yethemba Municipality
  • Round Table Somerset East donates R47 680 to Hospice
  • Kwantu red Wit Leeus
  • Gemeentes op Bedford hou Gemeenskapsforum
  • Dept of Labour Steams ahead to review wages and conditions of employment in the Hospitality and Taxi Sector.
  • Wolmark trek voordeel uit swak rand.

The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF)
Please contact us for more information.
Click here to email us now