Inspirational Quote
A real decision is measured by the fact that you've taken a new action. If there's no action, you haven't truly decided.
Tony Robbins
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization
Art Club
Boschberg Art Club Gallery Opened
SOMERSET EAST
Budding artists on the rise.……The opening of the Boschberg Art Club Gallery at the Tourism Hub last Thursday evening attracted a large number of people, and it was most heartwarming to see, for the first time, the Gallery filled with impressive works of art by our local artists.
During the same event which was in the form of a cheese and wine evening, Chris Wilken, of the Blue Crane Development Agency who was in charge of the developing of the Tourism Hub, also gave a brief introduction of what they are planning at the Tourism Hub as well as introducing the local crafts and produce shop, the ceramic art studio, Mohair and coffee shop and the horse riding shop and academy. Mountain Biking and Trail Running will also form a huge part in attracting tourists to our town to take part in events on the neatly laid out routes in Boschberg. Chris and his team deserves a big pat on the back by establishing this beautiful and impressive venue. It can only enhance tourism in our area and is a big asset to our town.
The Boschberg Art Club was established during August 2011. The club was formed by a group of local artists in conjunction with the Blue Crane Development Agency. The club that is now 11 members strong held their first official art exhibiton during Die Burger Choir Festival during December 2011. Photographed in the above photo during the opening of their Gallery at the Hub are some of the members of the members that had art work on display. From the left are Chris Wilken, Roslind Bronkhorst, Dr. John van der Walt, Annelie Botha, Liza Troskie and Festha Erasmus. If you have not been to the Hub to have a look yet, you will be pleasantly surprised to see what an attractive and useful venue the Hub is becoming, and what an asset it is proving to be for our town.
Art Club 2
Bev Slater and Dr John van der Walt, chairman of the Boschberg Art Club, are pictured here in front of some of Bev’s art works.

Delise Botha
Delise Botha, dogter van Hannes en Súmeri Botha, in haar Protea-kleure.
KAMDEBOO STALLE VAAR PUIK BY
SA SAALPERDKAMPIOENSKAPPE
IN BLOEMFONTEIN
Kamdeboo Stalle het weereens puik prestasies gelewer op die SA Saalperdkampioenskappe in Bloemfontein. Altesaam 10 SA Kampioene en Reserwe SA Kampioene is opgelewer.
Deur die jare het 11 verskillende ruiters, onder die afrigting van Súmeri Botha, hulle Protea-kleure verwerf. Hierdie ruiters is gekies vir 22 verskillende Protea-spanne (3-gang en 5-gang). Plaaslike ruiters wat hierdie mylpaal bereik het is Leandi Büchner (sy was die heel eerste Springbok op die kerfstok!), Roelof Olivier, Michelle Botha en Delise Botha.
Tientalle SA Kampioene sluit ruiters in soos Alrie Velleman, Louise Lötter, Roelof Olivier, Gerhard Olivier, Delise Botha, Michelle Greeff en Zanki Botha en ‘n groot staatmaker, Wilene van Rooyen!
Jong ruiters wat baie goed presteer het op vanjaar se SA’s en groot ideale het vir 2014 is: Michelle Greeff (Somerset-Oos), Anike Louw (Jeffreys), Amelia Kemp (Olifantshoek), Nichola de Bruin (Upington) en Zilike de Jager (Aberdeen)
Die Botha-gesin: ‘n Passie vir perde”
Zanki Botha
Zanki behaal reeds op 5-jarige ouderdom ‘n 6de plek op die SA Kampioenskappe in die o.8-jaar klas. Tot op hede het Zanki reeds 2 SA Kampioenskappe en 2 Reserwe SA Kampioenskaptitels op haar kerfstok. Sy wen ook die 2012-2013 OP Beker vir die o.8-ruiter met die meeste punte.
Delise Botha
Vanaf 2006-2009 is Delise die SA Kampioenruiter in haar ouderdomsgroep. Delise begin op 11-jaar deelneem aan die OP Ruiterkunsproewe en verteenwoordig die OP vir die afgelope 4 jaar by die Proteaproewe.

  • 2011: Junior Protea Span 3-gang en 5-gang (neem deel teen VSA in Parys)
  • 2012: Junior Protea Span 3-gang en 5-gang (neem deel in VSA 28 Maart-10 April 2013 in Louisville)
  • 2013: Senior Protea 5-gang Span (gaan deelneem in New Orleauns, VSA 20 Junie – 30 Junie (DV)

SA Kampioen 5-gang ruiter 14 jaar en onder
Res. SA Kampioen 3-gang ruiter 14 jaar en onder
Delise is ook vir 3 agtereenvolgende jare die OP Victrix Ludorum vir ruiters 14 jaar en onder.
Delise het 7 SA Kampioen- en 4 Reserwe SA Kampioenskappe gewen. Almal by die stalle is baie trots en BAIE dankbaar vir hierdie uitsonderlike prestasie.
Hannes Botha
Lorriedrywer by uitstek! En voorsitter van Kamdeboo-stalle se feeskomitee…
Súmeri Botha
Die afrigting van kinders en perde is haar grootste passie, maar sy skou ook haar eie 5-gang perd, wat alombekend en ‘n groot gunsteling is.

  • 2012: SA Kampioen Mans/Dames 5-gang
  • 2013: Res SA Kampioen Mans/Dames 5-gang

Súmeri is nou ook gekies as afrigter van die Junior Protea Span wat in Amerika sal gaan deelneem.
Vir die laaste 2 jaar is Súmeri se pa, Danie Marais, ‘n belangrike toevoeging tot die stalle. As een van die land se beste afrigters, is sy insette en afrigting by die stalle van onskatbare waarde.
“Winning is not everything, but the will to win is the only thing.”


 

LEES BINNE/READ INSIDE
  • Upliftment for Thatcher Home Fort Beaufort
  • Herdenkingsdiens vir ds Frans Stassen – Middelburg
  • Bedford Country School cleans up the town
  • Cradock Skou voor die vloed van 1974
  • Municipal Managers ignore call to get qualifications
  • Wolmark sluit laer

The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF)
Please contact us for more information.
Click here to email us now