Inspirational Quote
A real decision is measured by the fact that you've taken a new action. If there's no action, you haven't truly decided.
Tony Robbins
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization
Shearing shed 01
Standing proud in front of one of the donated wool presses are (from left) Andile Ndzendze of NWGA, Olivia Sigidi of Wool Trust, Louis de Beer of Cape Wools SA and Leon de Beer of NWGA.
Shearing Shed02
Cape Wools SA General Manager Louis de Beer with Lawry Gregory of Charnwood & Steel in front of one of the 19 brand new wool presses that was donated to communal farmers in the Eastern Cape.

Cape Wool SA – Shearing shed
equipment valued at R2 Million
to benefit EC communal farmers
COMMUNAL farmers of rural Eastern Cape can expect a growth in the wool production and income following the donation of much-needed shearing shed equipment to the value of R2 million.
This equipment, which includes 19 wool presses, 22 sorting tables, 14 bin sets and 23 scales were handed over to Cape Wools SA and representatives of Wool Trust at a function held at Charnwood Steel in Beacon Bay, East London yesterday and will now be distributed and delivered to 27 shearing sheds in the Xalanga, Glen Grey, Engvobo and Cofimvaba districts.
This donation forms part of a wool industry initiative spearheaded by Cape Wools SA in Port Elizabeth.
The farmers of these rural areas, who primary focus on wool, did not have the necessary shearing shed equipment to properly process their wool. This stunted their earning potential.
Cape Wools SA in cooperation with Wool Trust and the National Wool Growers Association (NWGA) responded to this plight by donating the shearing shed equipment.
Cape Wools SA General Manager, Mr Louis de Beer says: “Farmers will now be able to shear, sort, weigh and pack wool on time so that they can get a good price for their product and ensure better wool for the international market. This initiative also aims to encourage more people to enter the world of the wool grower.”
Mrs Olivia Sigidi, deputy chairlady of Sinethemba Mafama and trustee of the Wool Trust, supports Cape Wools SA’s sentiments, acknowledging the positive effect this donation will have on these villages. “It is a real honour to be part of this outcome and is especially positive of the communal farmers. If it weren’t for the needs of the farmers and the people’s passion for wool, this project would never have realised. Although there are still many hurdles on our way, we can be sure that with projects such as this, we will overcome those too.”
Mrs Sigidi emphasised that it is “high time that it is brought under the Government’s attention what the wool industry is doing at grass root level”.
NWGA General Manager, Mr Leon de Beer, said that the National Wool Growers Association represents the interests of all wool sheep farmers. “This equipment forms part of the growth of the communal farms
and thanks to projects such as this, a phenomenal growth can still be expected.”
Other representatives who attended the function, include Mr Andile Ndzendze (NWGA), Mr Willem Goosen
(NWGA), Mr Z Mbatsha (NWGA) and supplier Mr Lawry Gregory of Charnwood & Steel.
This handover is the first of three phases of the entire donation, with the second phase (to other recipients) to follow in August 2013 and the final phase in January 2014.
This was the second time Cape Wools SA donated shearing shed equipment.

Michael 1
‘n Toevoerpyp met ‘n deursnit van 1.4 meter, bring die water met ‘n val van 15 meter na die hidrokragstasie en turbine wat in ‘n groot ondergrondse gebou geleë is, op die walle van die Groot Visrivier. Die 1.4 meter waterpyp het ook miljoene rande gekos. Kyk net na die uitgrawings in die agtergrond wat gemaak is. ‘n Enorme konstruksiewerk wat aangepak is. Nadat die water deur die turbines gegaan het, gaan die water weer terug na die Groot Visrivier. Die water word dus nie gemors nie, maar net gebruik om die groot turbines te draai wat 300kW krag kan opwek.
Michael 2
Op hierdie foto wat geneem is tydens konstruksie, kan duidelik gesien word hoe die 1.4 meter hoë pyplyn by die kragstasie ingaan waar die turbine geleë is. In die agtergrond kan die rivier gesien word. ‘n Stukkie wonderlike ingenieurswerk en beplanning deur Michael Vermaak.
Michael 3
Hierdie foto wat ook destyds geneem is tydens konstruksie wys vir u die stuk verleggingskanaal wat gebou is na die pypleiding wat die water met ‘n 15-meter val na die hidrokragstasie neem.
MICHAEL VERMAAK GEE DIE PAS AAN
In die jongste, 17 Mei, uitgawe van Landbou Weekblad verskyn ‘n lang artikel geskryf deur Theuns Botha, oor die ontwikkeling op Van der Lindenskraal, plaas van Michael Vermaak 42-jarige boer van die Visriviervallei.
Almal het geweet dat die Klipfonteingebied met sy talle plase en landerye eendag, met die water tot hul beskikking, ‘n voedselmark gaan word vir Suid-Afrika. Dit is aan die gebeur! Ons het per geleentheid
daar gekom en was bevoorreg om net een plaas in daardie gebied te besoek. Om met Michael Vermaak te praat en hul planne vir die toekoms te hoor, en te sien wat hulle doen, is om vinnig uit jou tonnelvisie te kom, waarin meeste van ons verkeer. Dit is ongelooflik wat net daar by hulle alleen plaasvind. Wat nog van die ander plase daar in die omgewing? Geen wonder dat ‘n groot gedeelte van daardie pad geteer is nie!
Hidro-elektrisiteit
‘n Droom van 10 jaar gelede om met die water tot sy beskikking, ‘n eie kragstasie te bou, word nou bewaarheid. Vroeg in die 1900’s het boere in daardie omgewing ‘n tonnel en kanaal gebou waarin water oor die plaas gelei is. As gevolg van hierdie kanaal is dit so beplan dat dit verleng kan word en die water dan weer in die Groot Visrivier eindig. Dit is daar op die walle van die rivier dat Michael-hulle, met die hulp van deskundiges en Duitsers, ‘n Hidro-elektriese kragstasie gebou het.
‘n Enorme werk en ons was verstom om al die feite en inligting te hoor. Oral in die Landbou-tydskrifte is artikels al geskryf oor boere wat sake op grootskaal aanpak en deurvoer. In Suid-Afrika, waar daar soveel reëls en regulasies is, wat papierwerk en toestemmings betref, kan Michael uitgesonder word vir sy deursettingsvermoë.
Hulle moes hulle eie elektriese netwerk op die plaas bou. Dit alleen is ‘n enorme werk, en verg uitstekende beplanning. Hierdie eie kragstasie voorsien in al die behoeftes van hul groot boerderybehoeftes.
Die elektriese netwerk van Somerset-Oos na Klipfontein gaan ook verlig word wanneer hierdie skema in werking is, want dit is reeds oorlaai.
Met hierdie skema op die plaas van Michael-hulle, gaan groot werkskeppingsgeleenthede ook weer verder geskep word.
Ons redaksie weet nie veel van Boerdery-aktiwiteite vanoor die hele land nie, maar soos daar nou gewerksaf word met 1,300 hektaar onder besproeiing, sal ons nie verbaas wees indien hy genomineer word as “Boer van die Jaar” nie.
So woel en werksaf die boere daar in die Klipfontein gebied en die Landboutydskrifte gaan nog baie skryf oor wat daar alles in daardie kontrei gebeur. Hier word ‘n groot nuwe voedselmark vir Suid-Afrika geskep. Dit is mos hoekom die Oranje-Visrivierskema destyds begin is.
Entrepreneurs met visie, soos Michael Vermaak, gaan nog groot dinge daar laat gebeur.

 

LEES BINNE/READ INSIDE
  • New clocking system for teachers?
  • Oos-Kaap Landboumaatskappy voorste verkoper wêreldwyd van internasionale baler
  • Mnr en Mej Gill finaliste
  • Dink Entrepreneuries en moenie deel word van die werkloosheid statistiek nie.
  • Geliefde Horlosiemaker sterf
  • 2013 Anglo-Boer War Anniversary
  • Home inspections the safe way to go

The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF)
Please contact us for more information.
Click here to email us now