Inspirational Quote
I never think of the future - it comes soon enough.
Albert Einstein
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization
Mnr en Mej Gill 2014

MNR EN MEJ GILL 2014

SOMERSET-OOS
Elegansie: dit is wat Mnr en Mej. Gill 2014 was … suiwer elegansie.

Die saal was pragtig getooi in silwer, wit en ‘n spatseltjie pers. Somerset-Oos se mense het die funksie uitstekend ondersteun, die saal was gepak! Dankie, Somerset-Oos!

Ons finaliste is voorgestel in hul skooldrag – die tema VAN TOEKA TOT NOU – ‘n Graad 1 en Graad 8 foto van elke finalis het op die witbord verskyn terwyl hul voorgestel is. “Nice touch!”

Die item is afgesluit met 20 finaliste – pragtige jong dames en mans – wat die skoollied uit volle bors sing. Daar was ‘n traan in menige oog…

Na die eerste verskyning is Dewald Wasserfall, ons gaskunstenaar vir die aand, aan die gaste voorgestel. Hy het hom uitstekend van sy taak gekwyt!

Die tweede kategorie was STRANDDRAG en ons kinders het vrolik oor die loopplank gestap in verskeie interessante uitrustings.

Die derde kategorie was ‘WESTERN’ en ons ‘cowgirls’ en ‘cowboys’ het hul uitstekend van hul taak gekwyt, van die dansie tot keuse van uitrustings, asook op die loopplank.

Die vierde kategorie het op ‘n ernstiger noot begin met ons finaliste geklee in SEMI-FORMELE DRAG. Tydens hierdie kategorie is daar ook ‘n vraag aan elke finalis gevra. Die finaliste se antwoorde was baie volwasse en ek is seker elke ouer wat teenwoordig was, het gebars van trots.

Die verskyning van ons finaliste in AANDDRAG het die saal doodstil gehad. Lynette van der Merwe, jy is ‘n uithaler choreograaf! Jy het telkens daarin geslaag om met musiekkeuse en bewegings die regte atmosfeer te vestig.

Aan mev. Elize Lombard, mev. Carena Fick, mev. Zuretha Viljoen en mev. Lynette van der Merwe en alle ander helpers, veels geluk met ‘n baie suksesvolle funksie!

Baie dankie, weereens, aan al die borge van die aand. Sonder jul ruimhartige bydraes sou die aand nie moontlik gewees het nie.

SURSUM PRORSUSQUE


Cable theft is limiting electricity to community

of Inxuba Yethemba

CRADOCK
Inxuba Yethemba has been experiencing a lot of power cuts this year and it has come to an extent that the community members of Inxuba Yethemba Municipality have been complaining to the municipality.

The issue here is not that the municipality is not performing as the municipality has been doing its best to provide to the community members. This year the municipality has experienced a lot of cable theft and this is a challenge as it is the community members that have been stealing the cable to sell them.

The most recent cable thefts have resulted in a loss of one life and that should have been a lesson learnt by the other community members that cable theft is dangerous and it could result to a loss of many lives. On the 22nd May 2014 another

(Follow on page 8)


Thank you Shirley Sparks

A special thank you to Shirley Sparks, Fort Beaufort, who has diligently reported on matters concerning the town for more than 20 years. Shirley has decided to lay her ‘pen’ down as the English correspondent for the Fort Beaufort Advocate. Shirley, has over the years, covered a variety of aspects of life at that end of the Smaldeel. Her notion was to encourage people to do positive things in the community where there is these days a feeling of only doom and gloom. We also want to thank the community for phoning their news and hints to Shirley. Thank you very much

for all your contributions towards this newspaper Shirley, it is much appreciated. We wish the best of luck in your new endeavours. Ed.


Lees binne:
  • Helpende hand sit noodlening in platinumgordel voort
  • G2C Mountain Bike ride – Grahamstown to the sea on bikes
  • Post Retief adventure bike rally
  • Middelburg Moenie kinders op straat ignoreer nie
  • Somerset-Oos – Perdesport of Skietfontein

The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF) Please contact us for more information.
Click here to email us now