Inspirational Quote
A real decision is measured by the fact that you've taken a new action. If there's no action, you haven't truly decided.
Tony Robbins
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization

Roofdiere Verantwoordelik vir

R1,4 Miljard se Verlies
Deur Lourens Schoeman
Roofdiere is steeds die grootste enkele probleem waarmee die rooivleisbedryf worstel en die jaarlikse verlies beloop sowat R1,4-miljard vir kleinvee alleen, sê die nasionale voorsitter van die Rooivleis Produsente-organisasie (RPO), mnr Lardus van Zyl. Hierbenewens verloor Suid-Afrika ook sowat R4-miljard per jaar as gevolg van die feit dat die land sy Siektevry status verloor het as gevolg van die uitbraak van Bek-en-Klou-seer in KwaZulu Natal vroeër. Van Zyl, wat verlede week die vergadering van die bestuurskomitee van die Oos-Kaapse RPO op Cradock bygewoon het, het later in ‘n onderhoud gesê die Predasie Bestuursforum van die organisasie se grootste uitdaging is om ‘n verskil op grondvlak te maak, deur ‘n omgewing te skep wat die boer in staat sal stel om die roofdier probleem suksesvol die hoof te kan bied.Na raming word sowat 6 000 stuks kleinvee elke dag in Suid-Afrika deur roofdiere gevang en boere verloor jaarliks sowat 10% van hulle kleinvee op hierdie manier per jaar – 63% word deur jakkalse gevang, 29% deur rooikatte en 1% deur honde. In die Oos-Kaap alleen beloop finansiële verliese sowat R412,8-miljoen jaarliks, wat effens minder is as die R540,8-miljoen wat boere in die Noord-Kaap verloor. Volgens Van Zyl is die bek-en-klouseer probleem ook kommerwekkend vir die bedryf en elke poging moontlik word tans aangewend om hierdie baie belangrike siektevrystatus teen die einde van Mei 2013 terug te kry. Met verwysing na die invoer van rooivleis, het Van Zyl gesê dat die RPO steeds van mening is dat die Namibiese Kleinveeskema nie by markkragte hou nie en dat dit nadele vir Suid-Afri-kaanse produsente inhou wat tans op die hoogste vlak deur die Rooivleis Bedryfsforum ondersoek word. “Ons moet onthou dat Suid-Afrika ‘n netto invoerder is van rooivleis om te verseker dat rooivleis op die tafel is vir die verbruiker. Daar is ‘n 40% invoertarief op rooivleis van oorsee. Internasionale pryse is redelik ferm en daarom maak die 40% die speelveld gelyk in terme van pryse. “Om dit in perspektief te plaas kan genoem word dat 7% van ingevoerde beesvleis hoofsaaklik vanaf Namibië afkomstig is. Slegs 2% van beesvleis vir huishoudelike gebruik word van oorsee ingevoer. In die geval van lam- en skaapvleis word 30% ingevoer, ook hoofsaaklik van Namibië, en slegs sowat 4% vanaf oorsese markte,” aldus Van Zyl.Mnr Lardus van Zyl, nasionale voorsitter van die RPO (links) en mnr Billy van Zyl, provinsiale voorsitter van die NWKV.

MNR. & MEJ. GILL 2012

Verlede Donderdagaand was dit ‘glitter’ en ‘glam’ in Somerset-Oos!Die tafels was pragtig gedek, die kos was heerlik voorberei en Somerset-Oos se gemeenskap het ons wonderlik ondersteun.Die manne van NRG (Energie) was iets vir die oog EN oor en die sewentien finaliste was die kersie op die koek!24 Mei sal nog lank onthou word as dié spoggeleentheid van 2012. Ons hartlike dank aan almal wat die Gill-familie ondersteun het om hierdie aand baie besonders te maak.Die wenners van die aand was: Mnr. Persoonlikheid: Spurgeon Pijoos; Mej. Persoonlikheid: Abigail Syce2de Prins: Stephen Lowrey; 2de Prinses: Gaby Weyer-Henderson. 1ste Prins; C.J. Lombard; 1ste Prinses: Alzena Mulder. Mnr. Gill 2012: Renaldo Meyer; Mej. Gill 2012: Tia van Gend

BAIE, BAIE DANKIE AAN DIE BORGE VIR RUIMHARTIGE BYDRAES:

Mnr en Mej Gill gekroon – Renaldo Meyer en Tia van Gend, sittende, is verlede Donderdagaand as onderskeidelik Mnr en Mej Gill 2012 gekroon. Agter van links staan Stephen Lowrey, 2de Prins, C.J. Lombard, 1ste Prins, Spurgeon Pijoos, Mnr Persoonlikheid, Abigail Syce, Mej Persoonlikheid, Alzena Mulder, 1ste Prinses en Gaby Weyer-Henderson, 2de Prinses.


CACADU MIGHT CHANGE!!

The Executive Mayor of the Cacadu District Municipality, Khunjuzwa Eunice Kekana, yesterday requested members of the Council to support the renaming of the District Municipality to Sarah Baartman District Municipality.The request was supported by those present and as such, sets in motion the process of informing National and Provincial Government, engaging with traditional leaders, stakeholders and all affected communities, while it also requires the amendment of the Section 12 Notice of the Municipal Structures Act of 1998 (Act 117 of 1998), amongst other things.The communities and stakeholders of the Cacadu District Municipality are also urged to provide comment when the proposal is advertised for public input.
Ag nee man, wat is fout met Cacadu?

Unitrans Equip Addo Rangers

in Battle against Poaching Threat
Friday 25 May, Unitrans handed over more than R500 000 worth of equipment to the Addo Elephant National Park Rangers which will assist in equipping them to battle any poaching attempts that may come their way. The sponsorship was facilitated by the SANParks Honorary Rangers, a group of volunteers who raise funds and provide services in support of South African National Parks (SANParks).The handover, which took place at Addo’s Main Camp, saw equipment such as binoculars, tents and sleeping bags, backpacks and chest webbing handed over to the Park rangers.Rangers will use the equipment during day and night patrols aimed at preventing potential poachers from entering the Park.The much-needed equipment comes at a time when the countrywide rhino poaching crisis has resulted in a battle led by various conservation and law enforcement authorities against the poaching syndicates. Figures issued by the Department of Environmental Affairs earlier this week confirmed a total of 220 rhinos killed illegally since the beginning of 2012. During this same period, 146 suspects have been arrested for crime related to rhino poaching.Unitrans has also sponsored various monitoring systems in Addo Elephant National Park, including cameras, which are placed in field to detect threats to wildlife in the Park. The sponsorship also covers helicopter flying time to aid monitoring of the park’s wildlife.At the handover, some of Addo Elephant National Park’s 88 rangers demonstrated their patrolling skills. The sponsorship also covers advanced training for selected rangers over the next few years to ensure they have the most superior abilities to target any threats.The handover forms part of the ongoing national sponsorship agreement between Unitrans Volkswagen & Audi Division and the SANParks Honorary Rangers, which was officially launched in September 2011. For each new and used vehicle retailed at the 13 participating Unitrans dealerships, R500 is donated to assist counter-poaching efforts in SA National Parks.
From L to R Linda Joyce (Unitrans), John Turner (Park Manager) & Norman Johnson (Park ranger).

Read inside this edition / Lees binne hierdie uitgawe
  • Veediefstalsindikaat oopgevlek
  • Shoes from scraps of wool
  • Hoërskool Cradock Gholfdag saam met Gary Player
  • Brandbestryders wys hul staal in Cradock
  • Police Hunt for Escapees Continues
  • Krisis in Europa druk Wolpryse af

The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF)
To receive an online copy of this newspaper please complete the form below to receive a subscription advice.

Order Form
  1. (required)
  2. (valid email required)
  3. (required)
  4. (required)
 

cforms contact form by delicious:days