Inspirational Quote
I never think of the future - it comes soon enough.
Albert Einstein
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization

May 7, 2015

 LOUIS NELL-2

GILLIAAN JONGSTE 

RINGBEAMPTE TER WêRELD

SOMERSET-OOS

Baie geluk aan Louis Nell wat tydens die afgelope Bloemfontein skou, diens gedoen het as ‘n ringbeampte. Louis is op die ouderdom van 16, die jongste ringbeampte ter wêreld. Hy het sy kwalifiserende kursusse in 2014/15 voltooi en is die derde geslag van die Nell-familie wat die amp beklee. Louis beplan om in sy Pa se voetspore as beoordelaar te volg. Wel gedaan, ons is trots op jou!


 

Spanwerk deur boere en plaaswerkers.-2

WANNEER DIE OWERHEDE VOETE SLEEP, DOEN POST – RETIEF BOERE VERENIGING

SELF INSTANDHOUDING VAN PLAASPAAIE

ADELAIDE

Die owerhede wat die plaaspaaie in stand moet hou, verdien geen respek meer by die boere nie. Alles is net leë beloftes, met tonne verskonings om hulle eie onbevoegdheid om diens te lewer verdoesel. Nou het die boere van Post-Retief Boerevereniging self ‘n plan gemaak en in 1 dag se tyd meer as 50 km se grondpaaie herstel op pad Post – Retief en Winterberg toe.

Op Woensdag 22 Apri 2015 het al die boere van die distrik kragte saamgesnoer en saam met hulle plaasarbeiders die pad herstel. Slaggate en slote is opgevul en klipbanke is toegegooi.

stel ‘n wonderlike voorbeeld vir talle ander Boereverenigings. In plaas van aan te hou kla, het hulle self ‘n reuse verskil gemaak. Ons salueer hierdie moedige boere. (vervolg op bl. 6)


 

Lees binne:

  • Eastern Province Vintage Tractor and Engine Club
  • Cradock – It’s all system go at J.A. Ncaca P.S
  • Bedford – Fine music returns to Bedford
The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF) Please contact us for more information.
Click here to email us now