Inspirational Quote
I never think of the future - it comes soon enough.
Albert Einstein
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization
Beeste 1
Tientalle beeste gebruik die nagenoeg R10miljoen se sintetiese sokkerveld om heerlik te lê en ontspan en te mis. Niemand doen die moeite om hulle te verwyder of selfs te verhinder dat hulle hierdie topklas en duur sokkerfasiliteit betree nie. Wie is in beheer van hierdie fasiliteit en waar is die sokkerklubs en spelers wat met trots hierdie fasiliteit moet beskerm en na omsien?
Beeste 2
Rommel en vullis lê rondom die veld gestrooi.
Beeste 3
Hier kan duidelik gesien word hoe die palisade sekuriteitsheining wat teen groot koste opgerig is deur vandale beskadig en verwyder is. Daar is dus meer geen toegangsbeheer nie.
R10 miljoen trots van Dorp word
skandelik verniel
SOMERSET-OOS
“EASY COME, EASY GO” hierdie engelse gesegde kan toegepas word op die eens pragtige sintetiese sokkerveld wat ‘n paar jaar gelede teen ‘n astronomiese bedrag van nagenoeg R10 miljoen hier aangebou is.
Die eens trots van die dorp sien na slegs ‘n enkele paar jaar so sleg daarna uit dat beeste selfs bedags daarop lê herkou en mis. Hulle het seker agtergekom hulle kan nie die sintetiese gras eet nie en gee sodoende hulle misnoë daarmee te kenne.
Die palisade sekuriteitsheining is deur vandale oopgebuig en vernietig soos op die foto gesien kan word. Op sommige plekke is dit selfs verwyder en het enige persoon of dier nou vrye toegang tot hierdie eens trots van die dorp en top sokkerfasiliteit. Daar is onlangs ‘n kaartjiekantoor met kleedkamer en ablusiegeriewe ook aangebou wat net so gehawend daarna uitsien. Met ons onlangse besoek aan die fasiliteit wil dit voorkom of niemand verantwoordelikheid vir die fasiliteit vat nie en die vernielsug en rommel wat daar rondlê is om van naar te word.
Die vraag wat nou gevra word is, wie is in beheer van hierdie fasiliteit en moet toesien dat hierdie tipe van agteruitgang nie plaasvind of geduld word nie? Wat het CACADU ons Distriksmunisipaliteit en SAFA wat geld hiervoor bewillig het te, sê.? Weet hulle ooit wat hier aan die gebeur is? Kan die sokkerklubs en die Blue Crane Sportraad nie optree en ingryp nie? Waar is die trots en dankbaarheid om oor so ‘n top gehalte sokkerfasiliteit te beskik?
Enige skool of sokkerklub in ons verspreidingsgebied sal wat wil gee om oor so ‘n sintetiese fasiliteit waarop sokker en hokkie gespeel kan word te beskik.
Hierdie vrae sal seker na die publikasie van hierdie berig vinnig beantwoord moet word deur die instansies in beheer. Of is dit maar weer ‘n geval van Gods water oor Gods akker laat loop?

 

Taxpayers paid over R4 million
for Eastern Cape ANC-Councillors Gathering
Issued by: Bobby Stevenson (MPL)
DA Eastern Cape Provincial Legislature Leader and Shadow MEC for Finance
State resources were used to fund the gathering of 1 050 ANC councillors held in East London on Monday, 29 April 2013. This is a scandalous misuse of taxpayers’ money. It’s an outrageous abuse of power and shows that the ANC has totally lost the plot when it comes to distinguishing between what is a party activity and a government activity.
At this event the MEC for Local Government and Traditional Affairs, Mlibo Qoboshiyane, told the gathering that the DA was a threat to the ANC in the Eastern Cape. If this whole gathering was paid for at the taxpayers’ expense, it illustrates exactly why an angry public is fed-up with the ANC.
I challenge MEC Qoboshiyane to categorically deny that no expenses were incurred by municipalities or his department in hosting this event. State resources from cash-strapped municipalities cannot be gobbled up by the ANC when there is a crying need for service delivery in this province.
The DA will raise this issue in the June sitting of parliament by way of questions for oral reply. The MEC must explain to the Legislature how much this exercise cost municipalities and the department and why this cannot be categorised as illegal expenditure. We also have other avenues of redress that we will utilise.
The 180 DA-councillors in the Eastern Cape will fight to ensure that any expenses incurred for this event by their municipalities are repaid by the individuals concerned.
If the DA in the Western Cape had invited all of its councillors, with transport, accommodation and meal-costs included, to a party gathering, the ANC and Cosatu would have gone ballistic and broken through the sound barrier. There has been a deafening silence in our province on this scandal.
Although this was clearly an ANC event, the invitation was sent out on the Department of Local Government and Traditional Affairs letterhead. No DA-councillors were invited to this event.
According to a Daily Dispatch report ‘ANC councillors spend big in East London’, hotels were booked from Saturday through to Tuesday.
If one adds up the costs of accommodation, meals, transport, and subsistence allowances, this event could have cost the taxpayer between R4 million and R5 million.
Councillor Terry Stander (078 397 3894) of Ndlambe Municipality and Chairperson of the Association of Democratic Alliance Councillors (ADAC) in the Eastern Cape, will ensure that DA-councillors across the province will take action against those people who misused taxpayers’ funds. Written questions will be tabled in every council so the full extent of this extravagant event can be accounted for.

LEES BINNE/READ INSIDE
  • Afrikaans and English no longer ‘white languages’
  • Polisie se naastediens
  • Pienk bome vir Pauline
  • Gesoek: Jongmense met oemf!!
  • Privaat motorvoertuig toetsstasie open in Cradock
  • Great Winter family fun on its way – Castle Lager East Cape Biltongfestival 12-13 July

The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF)
Please contact us for more information.
Click here to email us now