Inspirational Quote
I never think of the future - it comes soon enough.
Albert Einstein
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization
Cradock-200-Logo-Colour1
VIERDE OUDSTE DORP
IN DIE OOS-KAAP
WILNA DE KLERK
CRADOCK
Cradock, vierde oudste dorp in die Oos Kaap, is vroeg volgende jaar 200 jaar oud en om die stigting te herdenk, is ‘n reëlingskomitee saamge-stel wat groot planne in die pyplyn het. In plaas van een groot feesviering op stigtingsdag, 21 Januarie, het die komitee in samewerking met Inxuba Yethemba Munisi-paliteit, besluit om gedurende die hele 2014 die dorp se verjaarsdag by elke moontlike geleent-heid te herdenk.
Die bestuurskomtee onder aanvoering van David Smeda, bestaan uit Charles Garth (sport), Musiek en Kultuur (Collie Maritz), Landbou (Abel Jordaan), Alfie Blume (skole), Charles Featherstonehaugh (fondsinsameling), Brian Wilmot (Cramtour), Rika Featherstonehaugh (publisiteit en media), Lineo Bebeza (Inxuba Yethemba Munisipale verteenwoordiger) en Dumisani Ngqesha en M Henge (Chris Hani Distriksmunisipaliteit) is aangewys.
Volgens enkele van die planne wat al begin vorm aanneem, is ‘n moontlike inter-provinsiale rugby-wedstryd op die sport-kompleks, aanwysing van ‘n Cradock Sportman van die Jaar, massa kerk- en dankdienste, orkes en orreluitvoerings, ‘n boere-orkesfees, roosfees en die moontlike benaming van ‘n Cradock roos reeds bespreek.
Nog voorstelle wat aandag geniet is ‘n geskiedkundige optog om Cradock se geskiedenis oor 200 jaar uit te beeld, opstelkompetisies vir hoërskole en kuns-kompetisies vir jonger kinders, ‘n tuinparty en optog van veteraan-motors en ander rytuie. Enige iemand wat ‘n bydrae wil maak of voorstelle het vir wat moontlik nog luister aan die verrigtinge kan verleen, word versoek om met David Smeda (0833244404 / smedas@gmail.com) in verbinding te tree.
Ander geskiedkundige gebeurtenisse wat saam met Cradock se 200ste verjaarsdag val en waaraan aandag gegee gaan word, is “Twintig jaar van demokrasie in Suid Afrika”, “Veertig jaar herdenking van Cradock se vloed in 1974” en Standard krieketklub en Cradock Landbouskou wat albei volgende jaar 150 jaar oud is.
Munisipale status is op 20 Junie 1837 aan Cradock verleen en die stadsaal en munisipale geboue is volgende jaar ook 150 jaar oud. Hierdie geboue is in 1987, ter viering van Cradock se munisipale status, grootliks gemoderniseer en opgeknap maar die geskiedkundige vooraansig is in sy geheel behou.
’n Almanak van gebeurtenisse vir 2014 word tans saamgestel en organiseerders van spesiale geleenthede in Cradock gaan versoek word om Cradock se 200ste bestaansjaar in die benaming van al hul verrigtinge te noem – so sal die Hansa Groot Visrivier kanomarathon volgende jaar “Hansa Cradock 200 Groot Visrivier kanomarathon” en die jaarlikse landbouskou “Cradock 200 Landbouskou” heet.
‘n Spesiale embleem is ontwerp wat op korrespondensie en alle ander geskrifte rakende die fees gebruik sal word.
kerk

Wings Aviation Academy
High School News
FORT BEAUFORT
2013 has heralded a host of “firsts” for Wings Aviation Academy HS. Our first lot of matrics had their matric farewell, wrote the first set of prelims and are busy with their finals. Our first lot of Aviators went solo and 3 of the six got their licences. We are proudly making history with our students. No one believed we could do it, and as they say, the proof is in the pudding. Well done to Stephen Robertson, Callan Glass and Brett Smit for obtaining their LSA licences. It is a huge achievement at their age, and a giant step for our school. We have three other students who have gone solo. Phenomenal considering that only 3 of the six are licensed to drive on the road. Our students can fly alone before they are able to drive alone!!!
Wings was once again the only high school that had a team in the Kat River Lions Bike challenge. 8 of our students rode, with Callan Glass coming 4th in the 25kms and Clint Fortuin 5th in the same division.
On the technical side, we have obtained a vintage ultralight aircraft, called a Tiger Cub as a project. This is the only one in South Africa and the only one that has ever flown in our country. We are very excited restoring this aircraft and will keep you posted on the progress.
This Saturday 30TH NOVEMBER is once again our Country Fair and Fly-In. The entrance fee is R10 per car. It promises to be a fun-filled day with plenty to do, buy and eat!

WHEN A CHILD GOES MISSING
MCSA CREATES AWARENESS OF MISSING
CHILDREN IN SOUTH AFRICA AND AIMS TO
SUPPORT THE SAPS AS EFFECTIVELY AS POSSIBLE
WHEN A CHILD GOES MISSING.
1. Don’t wait 24 hours!
2. Complete a SAPS 55 form at your nearest police station.
3. Contact MCSA on 072 647 7464
4. Send the following information:
-name of the missing child
-age of the missing child
-situation surrounding the missing child
-case number
-SAPS details (including the name of the officer that assisted you)
-most recent photo of missing child
via email: info@missingchildren.org.za or fax: 0860 580 3310
5. Keep MCSA updated on progress.
MSCA will distribute case-related information to the province and even nationally, if necessary. MSCA will keep both the family of the missing child and the SAPS up to date on any relevant information and leads.

Lees binne:
  • Pad word herseël – Middelburg
  • Huis Silwerjare se Perde Partytjie – Somerset-Oos
  • Motorfietsryers hou gesinsdag – Cradock

The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF)
Please contact us for more information.
Click here to email us now