Inspirational Quote
I never think of the future - it comes soon enough.
Albert Einstein
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization

playland 1 Skou

CRADOCK SHOW 2014

Cradock once again hosted a bumper show.to celebrate the 150th show 268 Horses in total competed.
The National Champs of the Cape Boerperd was held at Cradock for the third time with 104 Cape Boerperd competing. Regional shows for the SA saddlehorse, where 107 horses participated, Minature Horse with 28 in attendance and 32 Welsh ponies were also held.
Exhibitors came from all over the country as far as JHB and Cape Town, Riversdal, etc. Quality of the horses were very good.
Die kompetisie was deurgaans baie sterk met vol klasse en veral die kampioenskappe was ‘n belewenis. Die Monty Gadd klas het weereens nie teleurgestel nie met Stefan Looch van Uniondale wat vir die 2de keer wen met Due Wild Majestic.
Die beoordelaars was deurgaans beïndruk met die gehalte van die perde en ruiters.


 

EMPYREAN RIDERS

HUIS KAREE

RUN (PRETRIT)

MIDDELBURG
Empyrean Riders – Middelburg O.K President, Jacques nooi alle motorfiets entoesiaste van Middelburg en omliggende dorpe uit om op Saterdag, 08 November 2014 deel te wees van die eerste “Huis Karee Run”. Motorfietsryers wat belangstel in die pretrit kan 14:30 by Volkstud Motors (Sasol vulstasie) in Meintjiestraat bymekaar kom en dan ‘n roete deur die dorp volg onderweg na Huis Karee waar opwindende aktiwiteite soos gelukkige trekkings, ‘n ligte ete en musiek saam met die inwoners op hul wag. Op die ou einde, maak dit nie regtig saak wat jy doen nie. Dit is die feit dat jy die tyd en moeite doen om die inwoners van Huis Karee in te sluit in jou interaksie wat tel!!
Hierdie pretrit is ten bate van Huis Karee, kom ons maak ‘n verskil!!

 


 

Lees binne:

  • The Great War remembered
  • Adelaide Animal Welfare Launched for Local Community
  • Marlow neem deel aan Cradock Jeugskoukompetisie

The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF) Please contact us for more information.
Click here to email us now