Inspirational Quote
I never think of the future - it comes soon enough.
Albert Einstein
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization

Koerant-Header

Casper en Erika Lötter

vier hul 60ste

Huweliksherdenking

PEARSTON

Casper & Erika Lötter (albei 88) het op 1 Oktober hul 60ste huweliksherdenking by dieRose Barn, Jeffreysbaai gevier. Al 5 hul kinders en byna al die kleinkinders was teenwoordig.Slegs 4 kleinkinders wat in die buiteland woon, kon nie die geleentheid bywoon nie.Casper en Erika Löttervier hul 60steHuweliksherdenkingPEARSTONErika was ‘n nooi Uys van Heidelberg(Kaap) en Casper Lötter ‘n boer vanPearston. Die twee het mekaar op ‘n”blind date” in Bloemfontein ontmoet enis op 29 September 1956 inRondebosch, Kaapstad getroud.Die egpaar geniet nog goeie gesondheiden woon steeds op hul plaas, Weltevredenin Pearston.

60-years

Casper en Erika Lötter saam met hul kinders en kleinkinders wat die geleentheid saam gevier het.

 

***********************************************

96% Van suksesvolle studente léérop

kampus en neem nie aan gewelddadige

betogings deel nie

Vir 96% van Solidariteit Helpende Hand sestudieleninghouers is #feesmustfall nie die enigsteuitweg nie. Ten spyte van finansiële druk en moeilikestudierigtings glo hierdie studente dat hulle deur hardewerk vir hulleself ‘n beter toekoms kan bou as wathulle ouers gehad het.Uit ‘n onlangse meningspeiling onder die 1 240 studentewat rentevrye studielenings by Helpende Hand ontvanghet, blyk dit dat 96% van die studente nie met die#feesmustfall-veldtog saamstem nie.

Selfs al is hierdiestudente ook behoeftig en moes hulle lenings opneemom te studeer, glo 92% van die studente dat gratisonderwys nie haalbaar is nie.“Hierdie studente is op die ou end die suksesvollestudente,” aldus dr Danie Brink, uitvoerende direkteur:Solidariteit Helpende Hand. “Ons ondervinding is datons studente uiters suksesvol is in hulle studies en dathulle gou werk kry.

Ons weet dit vir ’n feit want onshet ’n terugbetalingsyfer van 98% binne die gegewetydperk,” s? Brink.Die gemiddelde maandelikse inkomste van diehuisgesinne van die 1 240 studente wat leningsontvang het, is minder as R20 000 per gesin(R19 883). Hoewel die inkomste meer is as die maksimuminkomste vir aansoeke vir NSFAS-hulp, kon hierdiemense nie bekostig om hulle kinders te laat studeernie.

Hulle moet hulle wend tot privaat instansies ofkorttermynlenings by finansiële instellings.Die meeste van die studente het egter erken dat hullegeen ander keuse as Helpende Hand gehad het nie.Indien hulle aansoek om ’n studielening nie goedgekeuris nie, sou hulle nie kon studeer het nie.

Hierdie studentese studies gaan gepaard met ’n verskeidenheid vanuitdagings. Ten spyte van die ondersteuning watstudente by Helpende Hand ontvang het, het die meesteaangedui dat finansiële druk ’n groot struikelblok was.Studente het ook aangedui dat die werklading enmoeilikheidsgraad van hulle studies baie swaar was.

Dit was ook baie moeilik om hulle punte hoog te hou omsodoende hulle studielenings vir die volgende jaar tebehou.“Verder is meer as 83% van die studente van meningdat hulle finansieel beter daaraan toe sal wees nahulle kwalifikasie as wat hulle ouers was,” s? Brink.“Die studente skep dus vir hulleself ? toekoms ongeagdie omstandighede waaruit hulle afkomstig is.”

Helpende Hand se Studiefondssentrum bied reedssedert 2008 aan verdienstelike studente rentevryestudielenings om hulle drome te bewaarheid. Daar is almeer as R73 miljoen bestee om 4 601 studente te helpom selfstandig te wees.

 Click Here To Read More

The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF) Please contact us for more information.
Click here to email us now