Inspirational Quote
A real decision is measured by the fact that you've taken a new action. If there's no action, you haven't truly decided.
Tony Robbins
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization

Meeting-Web

SOMERSET-OOS NAAMSVERANDERING VEROORSAAK GROOT ONTEVREDENHEID

SOMERSET-OOS

Verlede week, Woensdag 21 Oktober, is daar ‘n vergadering in die plaaslike stadsaal gehou rakende ‘n voorstel om die dorp se naam te verander na Nojoli. Onthutste inwoners van oor die kleurgrens heen, het die vergadering bygewoon om hul misnoeë te kenne te gee. Soortgelyke vergaderings is hierdie jaar ook in Cradock en Graaff-Reinet gehou.

Die CACADU Distriksmunisipaliteit se verteenwoordigers wat die vergadering gefasiliteer het, het deeglik kennis geneem van die teenstand teen die voorgestelde naamsverandering. Verskeie inwoners het heftig van hulle laat hoor. Daar sal nou op verskeie vlakke van regering terugvoering gegee word, waarop verdere besluite geneem sal word. Verskeie wederegtelike prosesse moet gevolg word om ‘n dorp se naam te verander en kan nie net oornag gebeur nie. Daar is beslis nog nie die einde van hierdie sage gehoor nie en verskeie vergaderings sal nog moet plaasvind. Hou die pers dop vir kennisgewings.


DA wishes 2015  Matrics all the 

best for finals

The Democratic Alliance would like to wish all of the Grade 12 learners well as they embark on their exams which begin on Monday, 26 October 2015.

We wish them success and believe that they will represent the Eastern Cape well.

There have been numerous demotivating situations that our learners have had to endure this year; such as:

· Severe teacher shortages within many schools.

· Overcrowded classrooms which are not conducive   for teaching and learning.

· Unpleasant learning environment which include   dilapidated buildings with little to no school furniture.

· Lack of subject content in certain critical subjects   (Maths, Science and Accounting) offered by   unqualified educators.

· Shortage of classrooms in some schools which   resulted in two or three subjects being taught in one   classroom concurrently.

· The multi-grade teaching phenomenon is still prevalent   in many schools.

Despite all of the disrupting conditions under which some of our learners have had to study this year, we believe and trust in their abilities to achieve astounding results nonetheless.

We commend all of our educators, although faced with numerous challenges in the Eastern Cape, for their hard work and dedication to our learners – this has not gone unnoticed.

The Matric year represents a pivotal time in one’s life and offers the opportunity to set the tone for an individual’s adult life going forward.

We urge the Grade 12 class of 2015 to refrain from any untoward behaviour as was exposed in the class of 2014 but to work hard, burn the midnight oil and make their parents or guardians proud.

We believe in you.


 

“THE KOONAP STOMP” GAAN 

ADELAIDE OP HORINGS NEEM

ADELAIDE

“The Koonap Stomp” word aangebied op Saterdag, 21 November 2015 om 19h00 by “The Cotton Gin” op die Haddon plaas net buite Adelaide. Die vriende van die Smaldeel bied die funksie aan ten bate van Adelaide Hospitaal, Huis Corrie Dreyer en Sjalom Ouetehuis.  Dit beloof ‘n ongelooflike opvolgaand op verlede jaar te wees. Daar gaan kosstalletjies wees, ‘n kontantkroeg, Heidi en haar DJ gaan optree, asook die Koonap Raiders. Daar gaan ook plaaslike kabaret en teater wees. Kaartjies kos R80 en u kan vir Nicki Bishop skakel by Sel: 076 424 6196 om te bespreek. U kan ook u kaartjies koop by die Midgley’s Hotel of enige persoon wat lid is van die Round Table.  Kom hou saam partytjie en kom dans saam.


 

turbine 2 turbine 1

Op pad na  Noupoort windplaas

MIDDELBURG

Bietjie meer as ‘n week gelede het die eerste onderdele van die windplaas naby Noupoort deur Middelburg gegaan.

Op 26 Oktober was daar weer geleentheid om die massiewe dele deur die dorp te sien beweeg.

Eers het daar drie stele gondels (“nacelle”) en nawe deur die dorp gegaan en ‘n paar uur later die lemme.

Die dele kom alles van die hawe Ngqura, by Port Elizabeth en word dan per vragmotor na die bestemming vervoer. Die lengte van die voertuie is 57,5m en die lemme is 53m.


 

As gevolg van ‘n gebrek aan spasie in hierdie

week se uitgawe, moes ons noodgedwonge

 artikels oorlaat vir volgende week.

———-

Lack of space compelled us to keep back some

articles which will appear in next week’s paper

The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF) Please contact us for more information.
Click here to email us now