Inspirational Quote
I never think of the future - it comes soon enough.
Albert Einstein
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization

Pearston op “Morning Live”

Pragtig die publisiteit wat Pearston Woensdagoggend gekry het toe SABC 2 sy Morning Live program vanaf 6 uur die oggend, vanaf Pearston uitgesaai het.

Duisende kykers vanoor die hele land het dus gesien hoe Pearston mense aan hulle dorp publisiteit gee.

Dit het gegaan oor die eerste nuwe Lae-krag Seintoestel (Transmitter) in die Ooskaap wat ‘n veel beter ontvangs sal lewer vir SABC 1,2,3 asook Radio Sonder Grense en Umhlobo Wenene FM in daardie gebied.