Inspirational Quote
A real decision is measured by the fact that you've taken a new action. If there's no action, you haven't truly decided.
Tony Robbins
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization

Koerant-Header

 2

WARM WELCOME WINS AWARDS FOR

MOUNTAIN ZEBRA NATIONAL PARK

CRADOCK

The warm, friendly welcome guests receive when they arrive at Mountain Zebra National Park (MZNP), usually after a long drive, is what won the gate officials the award of Best Performing Entrance Gate at the recent Frontier Region awards evening. The awards take place annually, and give recognition to individuals, teams and parks for outstanding service in the previous financial year. The Frontier Region is made up of the Addo Elephant, Camdeboo, Karoo and Mountain Zebra National Parks. The awards bestowed were for excellent performance during the 2015/16 financial year.

The Park’s two gate guards, Mhlabantu Yokwe and Xolani Kalashe are often mentioned by name in guest feedback forms for their outstanding service as their first points of reference once they get to the Park. Words used to describe them include “friendly, welcoming, polite, helpful and professional”. It is well-known that their welcome and informed service to guests creates an excellent introduction and start to each guest’s visit to the Park as they are also quite keen to share with guests where the best sightings in the Park are to be had. They remember regular visitors by name, ensuring that people are eager to come back for more of the unique service at MZNP.

Two individual awards were bestowed in the categories: Best Constituency Builder of the Year to People and Conservation Officer, Mxolisi Fulumente for his work with stakeholders and environmental education, and Best Support to the Region to the restaurant and retail manager, Emmanuel Santu.

Photo:

The Mountain Zebra National Park staff members who attended the SANParks Regional Awards evening were ecstatic about their wins.

****************************

1

Tannie Katriena van Loggerenberg

word 100 jaar

MIDDELBURG

Oud word, is nie vir sissies nie, hiervan het ons weer ‘n sprekende bewys van tannie Katriena van Loggerenberg wat op 25 September haar 100ste geboortedag herdenk het.

Op Erfenisdag het genooide vriende saam met haar by Farmhouse Grill saamgekom om die heuglike gebeurtenis te gedenk.

By haar plek aan die hooftafel het die gaste hul gelukwense oorgedra. Bokant haar kop met 100 daarop het ‘n swierige ballon gehang.

Ds. Thys Lourens, die vorige leraar van die Gereformeerde gemeente, het die tafelgebed gedoen, waarna ds. Roelie Aucamp, emeritus predikant van Boknesstrand die heildronk ingestel het.

Die Bybel noem dat as jy sterk is, jy tot 70 jaar kan haal en as jy baie sterk is, 80, maar tannie Katriena het nog fris en gesond 100 jaar geword. Alles gebeur met die se?n van die Here. Ons kan dit by haar leer dat jy altyd kan opkyk na Bo.

Haar hande het vir niks verkeerd gestaan nie. Sy kon die heerlikste vyekonfyt kook wat sy graag uitgedeel het. Verder het sy naaldwerk gedoen, die kinders se klere gemaak en gebrei (wat sy vandag nogsteeds doen) en haar hand aan tapisserie gewaag.

Aangesien haar man aan die Spoorwe? verbonde was, het hulle baie rondgegaan. Later het hulle by die ATKV aangesluit en die voorkeur vakansieplek was Hartenbos. Sy is tans die langslewende lid van die ATKV.

Hulle was lede van die Hervormde Kerk, maar aangesien hier nie so ‘n gemeente in Middelburg was nie, het hulle toe by die Gereformeerde Kerk aangesluit.

Op ‘n Donderdag sal jy haar gereeld by die Spar sien waar sy haar trollie stoot en inkopies doen. Sy stap op haar eie sonder ‘n kierie waar sy wil wees.

Haar twee dogters Minie Haug en Erina Roodt en hul gesinne het vanaf die Johannesburg-omgewing gekom. Nog gaste van Knysna en Jeffreysbaai is ook opgemerk, en die eetsaal by Farmhouse Grill was stampvol. Haar dogter het die kinders en kleinkinders aan die teenwoordiges voorgestel.

‘n Pragtige rangskikking van rose met 100 daarin rangskik, het die oog gevang. Bokant die hooftafel was daar foto’s en inligting van die gasvrou.

By die keurig gedekte tafels was spyskaarte in rame, blomme, ekstra servette, hartjie-koekies, ‘n pragtige boksie in pienk lint gedraai. By nadere ondersoek is daar twee sjokolade plakkies en Lindt Lindor om tuis te geniet.

Haar dogter, Minie, op wie se skouers die meeste van die organisasie gerus het, het ‘n reuse taak verrig. Die familie het op verskillende plekke tussen die gaste gesit.

Teen huis toe gaan tyd het elke gas nog ‘n pakkie met ‘n geskenkie ontvang om hulle aan die besondere dag te herinner.

“Van wyd en syd het jul gereis tot hier,

Om saam met ons ons dag te vier.

Graag wil ons net baie dankie s?,

Dat ons ‘n kosbare juweel soos jy kan h?.”

 Click Here To Read More

The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF) Please contact us for more information.
Click here to email us now