Inspirational Quote
I never think of the future - it comes soon enough.
Albert Einstein
Powered By: Inspirational Quotes
October 2017
M T W T F S S
« Dec    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Hit Counter provided by search engine optimization

September 3, 2015

PHILLIP VAN DER WALT

STILL ROOTED IN THE EASTERN CAPE

ADELAIDE

A tall striking young man, well-spoken, educated and confident. Phillip van der Walt is one of the latest jewels to be discovered from our frontier country. A young man, at the brink of massive success on the rugby field, he is making his mark on South African and international rugby.

Phillip is an excellent example of the future of South African rugby, not only because of the way he plays on the field, but because of his ingrained love for people, diversity and South Africa.  Often one meets sports players that, while they have great stories to tell about their struggle to achieve success, their lifestyles are not ones which we would encourage our  young people to follow as a role model.

Growing up in a home that was built on true Christian values and encouraging and acknowledging the value of people irrespective of race or nationality, this young man is an excellent role model.

Phillip started his career playing 8th man for Adelaide Gymnasium but things really started to change after being selected for Craven Week in 2007 – his Grade 12 year.  Furthering his studies at the University of the Free State, he was soon identified and selected into the Cheetah’s squad – where he made name for himself.

In 2010 he was selected for the South African’s 7’s side and began cementing himself into the Cheetah’s squad.

The most difficult aspect about breaking into the Cheetah squad, was breaking the “bias towards other, more well-known school’s” players. Often players are identified from rugby playing schools well before they are playing on senior levels. Coming from the platteland, or elsewhere, one needs to work twice as hard to be able to prove yourself and be recognised.

“Setbacks make you doubt yourself,” he says, but his motto in life is  to “show God’s way through the way I behave” on and off the field.

Since then he has spent the last year playing for a French side before being recruited for the Sharks team for the upcoming 2015/16 season. Phillip identifies the biggest challenge he faces is “keeping yourself hungry and motivated” for rugby – in true role model true style  – he identifies training, keeping fit and motivated to compete, as being the most important aspects to being a successful rugby player.

Adelaide Primary School had the privilege of Phillip and his beautiful wife, Amandi, visiting our students. Thank you Phillip for being an inspiring role model for our students, we look forward to watching you in the Sharks jersey for this season and many more to come.


 

AfriForum stel

gemeenskapsoplossing 

teen misdaad bekend 

  • 395 000 moorde in Suid-   Afrika sedert 1994
  • 730 070 seksuele   misdrywe sedert 2004
  • 2 331 897 gevalle van   aanranding met die doel   om ernstig te beseer   sedert 2004
  • 1 286 882 gevalle van   roof met verswarende   omstandighede sedert   2004
  • 136 953 voertuigka-   pings sedert 2004

“Misdaad is ‘n epidemie wat in ons land posgevat het omdat die regering sy plig om wet en orde te handhaaf, versuim. Suid-Afrika het ‘n mensge-maakte rampgebied geword, ‘n plek waar misdadigers vry kan rondbeweeg en waar ons gyselaars in ons eie huise is.” Dít is die standpunt van Cornelius Jansen van Rensburg, AfriForum se adjunk uitvoerende hoof, by die bekendstelling van hul Nasionale Veiligheidsplan by die organisasie se nasionale kongres in Klein-Kariba, Limpopo.

Dr. Frans Cronjé, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge, het tydens die bekend-stelling gesê dat misdaad nie deur die regering gekeer kan word nie, en het met verwysing na die misdaadsyfers van die afgelope 20 jaar gesê Suid-Afrika is in ‘n lae-intensiteit-burgeroorlog gewikkel.

“Met 1 uit elke 100 polisiebeamptes in Suid-Afrika wat ‘n kriminele rekord het, bestaan daar min rede om vertroue in die SAPD te hê. Onder die leierskap van genl. Riah Phiyega het die misdaadsituasie in die land versleg. Sowat 700 huisbrake word elke dag aangemeld, en sowat 100 gevalle van trio-misdade, wat ernstige en geweldsmisdade is. Waar daar in 1994 sowat 25% van hierdie soort misdade was, het dit tot meer as 40% toegeneem. Die slotsom is dat misdade ál meer gewelddadig, gefokus en spesifiek geword het,” het Cronjé gesê.

Volgens Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, het AfriForum meer as twee jaar geneem om dié veiligheidsplan te ontwikkel. “Die veiligheids-plan maak dit moontlik vir landsburgers om hulself op ‘n verantwoordelike en wettige manier te beveilig.”

Die volgende fokuspunte is by die plan ingesluit:

· Infrastruktuur

o Patrollies

o Reaksie

o Insidentbeheer

o Radionetwerke

o Beheerkamers

· Opleiding

o Basiese patrollieopleiding

o Wetlike aspekte

o Toneelhantering

o Gespesialiseerde opleiding vir reaksiespanne

o Noodhulp

o Radiokommunikasieopleiding

Jansen van Rensburg meen pleidooie aan die regering werp nie vrugte af nie. “Politici en regeringsamptenare maak hulself skuldig aan misdaad en korrupsie, terwyl gewone mense bloei. Ons mag dit nie verder duld nie. Ons moet iets doen. AfriForum se Nasionale Veiligheidsplan bied die nodige infra-struktuur en opleiding aan gemeenskappe wat hulself teen misdaad wil beskerm.”


 

 

PIENK PRETSTAP 2015 

SOMERSET-OOS

DIe afgelope twee jaar was gekenmerk deur ‘n jaarlikse Pienk Bome vir Pauline pretstap van 5km en ‘n 10km bergpad draf.  Vanaf middel September tot middel Oktober word Somerset-Oos se bome getooi in pragtige pienk lappe as deel van die veltog om mense meer bewus te maak van kanker.

Kanker raak al hoe meer mense in ons gemeenskap. Die veltog poog om mense aan te moedig om bewus te wees van sekere tekens, vroegtydig te laat toets en so spoedig moontlik  kwaadaardige areas te laat verwyder en te behandel.

Families, vriende en kollegas het verlede jaar die stap geniet selfs met baba’s in stootwaentjies.  Almal is welkom, so bring vriende, kinders en troeteldiere!

Op Saterdag 12 September gaan ons weer op hierdie prettige en vrolike manier deur die dorp stap. Ons begin 8h30 agter die pawiljoen by die Landbou- en Perdeskou- terrein. Vir die wat fikser en vinniger is, is daar ook ‘n 10km draf geleentheid.

Komaan, daar is pragtige medaljes as pryse!

Vir enige navrae: Fiona Brown 074 342 9550

Lees binne: 

  • Hofmeyr – VLVK hou kongres by Blomfontein in Cradock
  • Middelburg – Karel Theron Interskole vs Kirkwood
  • Cradock – Laerskool Cradock Primary school / Spar tennistoernooi
The Somerset Budget is now available in full colour. (PDF) Please contact us for more information.
Click here to email us now